AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Vlagskip SEB-plaas’ glo in die knyp

Die “vlagskip SEB-plaas in Gauteng” lewer nie meer vrugte aan die mark nie en is glo in finansiële knyp.

’n Vrugteplaas wat homself as die vlagskip SEB-plase in Gauteng beskryf, lewer nie meer vrugte aan sy grootste kliënt nie en staan blykbaar op die drumpel van likwidasie.

Luidens ’n berig op Die Vryburger het die Bambanani-vrugteplaas, naby Johannesburg, finansiële probleme.

Verskeie navrae van Landbou.com aan Babanani was vrugteloos en is nie beantwoord nie. Bambanani se webwerf beskryf dié onderneming as volg: “Ons is baie trots om die toonaangewende vlagskip SEB-plaas in Gauteng te wees." Die webwerf dui aan dat 75% van die aandeel aan die gemeenskap verkoop word. Dit maak ook aanspraak daarop dat die plaas van sowat 500 ha, waarvan 100 ha in produksie is, die nasionale verskaffer van vrugte (hoofsaaklik steenvrugte, en appels) aan onder meer Pick n Pay is.

Maar, mnr. Anthony Brown, algemene bestuurder van varsprodukte by Pick n Pay, het aan Landbou.com gesê Bambanani was voorheen ‘n verskaffer van dié winkelgroep, maar PnP het sy ooreenkoms sowat ’n jaar gelede opgeskort omdat die plaas nie aan die winkelgroep se vereistes kon voldoen nie.

Mnr. Willem Basson, ondervoorsitter van Agri Gauteng, wat met sake van bemagtiging in dié provinsie gemoeid is, sê die Bambanani-geval is nóg ’n SEB-boerderyprojek wat ongelukkig nie die mas kon opkom nie. Hy sê markagente op die Johannesburgse Varsproduktemark ontvang ook nie meer vrugte van Bambanani nie.

* ’n Mynmaatskappy was glo voorheen die eienaar van Bambanani, maar dit is as ’n swart bemagtigingsprojek aan Bambanani Farming Operations  vir sowat R16 miljoen verkoop, luidens Die Vryburger. Pick n Pay en Spar het uit hul pad gegaan om dié groep se produkte te koop.

Bron: Die Vryburger

Bron: Volksblad

Bron: Bambanani se webwerf

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.13
+0.5%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.7%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,715.78
-0.6%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,260.50
-2.7%
Platinum
921.00
-1.3%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir lekker lag
Ek is n hardwerkende man wat hou van avontuur en goeie geselskap, n lekker kuier en goeie vriende. Ek is oop vir nuwe dinge in die lewe.
The Real Deal
Well travelled, well spoken and the rest will be well known to you😉 How about a whole new approach to love? Soft spoken with a heart of gold. I'm a breath of...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot