AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vlamme slurp groot stukke weiding op

Agri Noordwes gaan die staat dagvaar vir die skade wat aangerig is toe meer as 260 000 ha plaasgrond in Noordwes afgebrand het.

Mnr. Wilco Beukes, voorsitter van Agri Noordwes, het aan Landbouweekblad gesê die reuse-brande het beslis op staatsgrond ontstaan, gevolglik is die staat verantwoordelik vir die brandskade op kommersiële plase. Die hofstukke word tans opgestel, het hy gesê.

In die distrikte Zeerust en Mafikeng het drie mense doodgebrand, talle is beseer en honderde beeste het verbrand, berig me. Santie Geldenhuys, hoof van Nood en Ramp Zeerust. Sowat 17 000 ha het drie weke gelede in dié gebied afgebrand.

Tussen Klerksdorp en Wolmaransstad het sowat 2 000 ha afgebrand en mnr. Gert van Niekerk, 'n boer van die plaas Nooitgedacht het tweedegraadse brandwonde opgedoen toe hy deur die vlamme oorval is.

Tussen Estantia en Breyten in Mpumalanga is een mens dood toe groot stukke weiding afgebrand het.

KwaZulu-Natal (KZN) het ook erg deurgeloop onder verwoestende veldbrande minder as 'n jaar ná die vorige ramp wat lewensverlies en miljoene rande se skade veroorsaak het toe eers veldbrande en daarna kwaai koue dié provinsie geteister het. Meer onlangs het dele van die provinsie ook deurgeloop onder erge sneeuneerslae en hewige reën wat met vloede gepaard gegaan het.

Die provinsie se Minister van Landbou en Omgewingsake, mnr. Narend Singh, het verlede week oor die distrikte Swartberg en Kokstad in die suide van KZN gevlieg om die omvang van die skade te bepaal.

Verlede week se brande het nie net lewens geëis nie, maar ook huise, vee en weiding. Die skade word op miljoene rande bereken en die minister sê ramphulp deur die Regering is noodsaaklik.

9 Augustus 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.0%
Rand - Euro
17.74
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot