AFGRI
BEAN
06 Okt
-
9027
0,00
CORN
06 Okt
-
4795
0,00
SOYA
06 Okt
-
9110
0,00
SUNS
06 Okt
-
10052
0,00
WEAT
06 Okt
-
7102
0,00
WMAZ
06 Okt
-
4871
0,00
YMAZ
06 Okt
-
4769
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vleis kan dalk Alzheimers beveg

Navorsers beweer dat ’n breinvoedingstof wat in vleis gevind word, Alzheimersiekte kan beveg.

Nuwe navorsing bewys glo dat ’n breinvoedingstof wat in vleis gevind word, Alzheimersiekte kan. Luidens Health Watch, ’n nuusbrief van die webwerf Natural Health Dossier, staan die voedingstofkomponent as karnosine bekend.

Dit is ’n aminosuur wat natuurlik in hoë konsentrasies spierweefsel en in die brein voorkom.


Volgens navorsing het Alzheimers-pasiënte lae vlakke van karnosine, en dr. Stefano Sensi, ’n neuroloog aan die Universiteit van California, het bevind dat dié komponent die brein op drie maniere kan beskerm, want dit verbeter neuro-beskermende aktiwiteit.


Alzheimersiekte tas die brein aan deur klonte wat gevorm word en breinvesels wat verstrengel. Drie spesifieke tipes Alzheimersiekte is reeds geïdentifiseer, en Sensi se navorsing kan ’n impak op ál drie tipes hê.


Muise

Sensi het sy navorsing getoets op muise wat aan ruimtelike geheueverlies ly. Die muise is in twee groepe verdeel, een is met karnosine behandel en die ander nie. Die twee groepe is alblei drie dae lank vir dieselfde tyd lank opgelei om deur ’n doolhof na ’n opening te beweeg.


Op die vierde dag is al die muise getoets. Die nie-behandelde muise het tekens van korttermyngeheueverlies getoon. Die behandelde muise kon onthou hoe om uit die doolhof te beweeg.


Tydens ondersoeke van die muise se breine het die behandelde muise tekens van verlaagde beta-amiloïd-proteïen gewys. Dit is die proteïen wat lei tot die vorming van klonte in die brein.


Vleis

Die voedselsoort wat die meeste natuurlike karnosine bevat, is vleis, aldus die nuusbrief. Beesvleis bevat 1 500 mg karnosine per pond (sowat 680 mg), terwyl vark en pluimvee tot 2 000 mg per pond (sowat 910 kg) kan bevat.


Aan die hand van dié navorsing is dit voordelig om genoeg vleis elke week te eet. Vegetariërs kry moontlik nie genoeg karnosine in nie, en word aangeraai om ’n aanvulling daarvoor te neem.


“Om jou inname van karnosine te verhoog, is goed vir jou brein en jou spiere. Dit is een van die beste komponente om ouderdom teen te werk wat jy in jou dieet kan kry,” lui die nuusbrief.


28 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.92
-0.8%
Rand - Pond
20.08
+0.3%
Rand - Euro
17.62
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,710.05
-0.4%
Silwer
20.40
-1.2%
Palladium
2,271.50
+0.6%
Platinum
921.00
-0.2%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,506
+0.5%
Alle aandele
65,911
+0.5%
Hulpbronne 10
63,387
-0.5%
Industriële 25
80,145
+1.1%
Finansiële 15
14,013
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot