AFGRI
BEAN
23 Sep
-
9590
0,00
CORN
23 Sep
-
4825
0,00
SOYA
23 Sep
-
9400
0,00
SUNS
23 Sep
-
10278
0,00
WEAT
23 Sep
-
6944
0,00
WMAZ
23 Sep
-
4799
0,00
YMAZ
23 Sep
-
4724
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vleis: ‘Klassifikasie is vrywillig’

‘n Wanbegrip bestaan by produsente dat die klassifikasiestelsel vir vleis volgens wetgewing verpligtend is, sê mnr. Louw van Reenen.

Boere moet die leemtes wat die klassifikasiestelsel in die bedryf laat, as geleenthede sien en self benut, maan 'n voerkraal- en slagplaas-eienaar.

Mnr. Louw van Reenen, uitvoerende hoof van die Beefmaster-voerkraal en slagplaas, meen ’n verandering aan die klassifikasiestelsel sou voortydig en ondoeltreffend gewees het. “Die verandering van die stelsel was vir die verkeerde redes en dit sou nooit gewerk het nie. Die stelsel was nooit ontwerp vir ’n situasie waar die kliënt die eindverbruiker moes wees nie, maar eerder die slagplaas en die lewende haweprodusent. Soos die huidige stelsel funksioneer word die karkas geklassifiseer en die eindverbruiker kan nie daaruit ‘n bepaling maak oor die kwaliteit van die vleis nie. Dit bestaan bloot vir die produsent om die klassifikasie van sy lewende hawe te bepaal,” sê Van Reenen.

Van Reenen maan boere om hierdie geleenthede wat in die waardeketting bestaan, sélf te ontgin. “Daar is 'n wanbegrip by produsente dat die klassifikasiestelsel afgedwing word en dat dit volgens wetgewing verpligtend is. Die klassifikasiestelsel is vrywillig en ‘n slagplaas hoef nie daaraan deel te neem nie. Enige produsent kan dus sy produk self gaan bemark op sy eie stelsel.

“Dit staan elke slagplaas vry om die gehalte-aspekte van vleis, wat nie in die klassifikasiestelsel aangespreek word nie, te bemark. Ek kan nie sien hoekom slagplase moet saam werk om ‘n handelsmerk te bemark nie. Beefmaster doen dit reeds op sy eie en ons is reeds baie suksesvol daarmee,” sê Van Reenen.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
-1.8%
Rand - Pond
19.45
-0.0%
Rand - Euro
17.37
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.70
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Goud
1,643.66
0.0%
Silwer
18.87
0.0%
Palladium
2,073.00
0.0%
Platinum
858.50
0.0%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
-3.1%
Alle aandele
63,417
-2.9%
Hulpbronne 10
56,319
-7.5%
Industriële 25
78,436
-1.2%
Finansiële 15
14,142
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Die lewe geniet
Waardeur opregtheid en eerlikheid. Hou van fietsry, stap, natuur, kamp en iemand wat dit wil deel ,nie noodwendig alles nie. Geniet netjiese tuin en tuis. Ek hou van mense wat...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot