AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vleis se klassifikasie bly relevant

Die rooivleisbedryf is dit eens dat die huidige klassifikasiestelsel steeds relevant is.

Volgens die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO) is die relevansie van die huidige bees- en skaapkarkasklassifikasiestelsel in die afgelope paar jaar bevraagteken, maar is die rooivleisbedryf dit nou eens dat die stelsel wel relevant is.

“Dié besluit is geneem tydens die pasafgelope werkswinkel wat aangebied is om die klassifikasiestelsel te evalueer,” sê die RPO. Die kwessie word al sedert 2009 ondersoek en daarom is daar besluit om dié werkswinkel aan te bied om “rolspelers in die bedryf die geleentheid te gee vir verdere ondersoek en verbetering aan die huidige stelsel.

Die belangrikste veranderinge wat sedert die aanvanklike toepassing van die huidige stelsel voorgekom het, is:

• Die gewig van beeskarkasse het van 210 kg in 1993 toegeneem tot 266 kg in 2013 en dié toename kan nuwe uitdagings in die bestuur van die finale vleisgehalte lewer.

• Die gebruik van groeibevorderaars in beide intensiewe en ekstensiewe produksiestelsels is nou ’n algemene praktyk en het waarskynlik ook bygedra tot die styging in die variasie in vleiskwaliteit.

• Die vetinhoud van karkasse het drasties afgeneem in vergelyking met historiese waardes.

• Die manier waarop die produkte by die abattoir en handelaar hanteer word (bv. elektriese stimulasie en veroudering) het verander.

Daar is tydens die werkswinkel besluit dat die volgende aspekte aandag moet geniet om die gehalte van die finale produk te verbeter en meer verstaanbaar vir verbruikers te maak:

• Opleiding en bewusmaking rondom die klassifikasiestelsel en verwante stelsels.

• Etikettering en handelsmerke.

• Meer aandag moet aan die proses ná slagting geskenk word, soos elektriese stimulering en verkoeling, wat beter opleiding by abattoirs behoort in te sluit waar daar nie genoeg kennis is nie.

Die moontlike insluiting van ’n vet-kleurkode in die klassifikasiestelsel is ook bespreek, asook die gebruik van beta-antagoniste in produksie, wat ’n omstrede kwessie is. Dit sal dit gepas wees as die gebruik daarvan by alle rolsplers in die bedryf en wetenskaplikes ondersoek word, sê die RPO.

“Die waardevolle insette van navorsers is noodsaaklik om rooivleiskwaliteit en die faktore wat dit beïnvloed, te verstaan. Rooivleisnavorsing en -ontwikkeling SA (RMRD SA) verdien in dié verband erkenning vir die koördineringsrol wat hulle speel. Dit is weer eens beklemtoon dat die klassifikasiestelsel ’n beskrywende stelsel en nie ’n gehalteversekeringskema is nie. Dit is soortgelyk aan die stelsels wat in Amerika en Australië gebruik word.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is n introvert, baie lief v die natuur
Rustige liefde volle mens wat n maat soek wat lief kan he en na mekaar kan luister, en net die lewe geniet
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot