AFGRI
BEAN
06 Feb
-
9668
0,00
CORN
06 Feb
-
4540
0,00
SOYA
06 Feb
-
9515
0,00
SUNS
06 Feb
-
11477
0,00
WEAT
06 Feb
-
6655
0,00
WMAZ
06 Feb
-
4367
0,00
YMAZ
06 Feb
-
4372
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
27 Jan
-
173,81
-3,89
Ave Wool - RWS
27 Jan
-
189,08
-2,38
Beeste A2/3
27 Jan
-
56,35
-0,03
Beeste AB2/3
27 Jan
-
54,84
0,37
Beeste B2/3
27 Jan
-
52,6
0,97
Beeste C2/3
27 Jan
-
51,89
2,33
Bevrore Hoender
27 Jan
-
34,13
0,07
Bokkies (onder 30 kg)
27 Jan
-
64,42
3,65
Bokooie
27 Jan
-
42,56
5,65
Groot (meer as 40 kg)
27 Jan
-
44,53
13,49
Hoender (IQF)
27 Jan
-
32,16
0,07
Medium (30-40kg)
27 Jan
-
55,48
8,33
Pork Average
27 Jan
-
36,34
0,63
Poultry Average
27 Jan
-
33,37
0,02
Skaap A2/3
27 Jan
-
84,06
-1,32
Skaap AB2/3
27 Jan
-
83,25
7,84
Skaap B2/3
27 Jan
-
69,31
3,51
Skaap C2/3
27 Jan
-
64,52
-3,23
Speenkalf
27 Jan
-
36,72
1,00
Spekvarke
27 Jan
-
36,59
-0,22
Stoorlammers
27 Jan
-
38,46
-0,54
Varkwors
27 Jan
-
29,16
0,28
Vars Hoender
27 Jan
-
33,83
-0,09
Vleisvarke
27 Jan
-
36,3
0,71

Vleis se klassifikasiestelsel bly eers

Die klassifikasiestelsel vir rooivleis sal nie in die volgende drie jaar verander nie, sê mnr. Koos van der Ryst, ondervoorsitter van die RPO.

Dit volg na ’n vraag uit die gehoor by die onlangse Rooivleisprodusente-organisaie (RPO)-streeksvergadering op Dundee, KwaZulu-Natal, van mnr. Bok Erasmus, ’n beesboeer van die omgewing wat meen die huidige stelsel is te ingewikkeld en ongespesifiseerd, verwarrend en tot ’n groot mate onregverdig. Erasmus wou weet hoe die RPO taakspan wat die doeltreffendheid van die huidige stelsel ondersoek, vorder.

Volgens Van der Ryst is dit ’n ingewikkelde proses wat baie faktore in ag moet neem. “Die taakspan, onder leiding van prof. Andre Jooste (voormalige senior bestuurder van mark- en ekonomiese navorsing by die Nasionale Landboubemarkingsraad), is reeds besig om ’n wetenskaplike evaluering te doen. Deel van hierdie evaluering is om te hoor wat sê die verbruiker, want die verbruiker is koning. So die ondersoek is nog aan die gang.

“Maar al die rolspelers binne die Rooivleis Forum – die boere, die slagplase, die voerkraalmanne en die kleinhandelaars – is almal waarnemers van die proses. Die boere wil een stelsel hê en al die ander rolspelers wil ’n stelsel het van húlle pas, so daar is heelwat belangebotsing. Ek verwag nie dat ons binne die volgende drie jaar hierdie navorsing afgehandel sal hê nie,” het Van der Ryst laat hoor.

Mnr. Erasmus wou ook weet watter pogings word intussen aangewend om huishouers beter in te lig oor die huidige vleis-klassifikasie-stelsel. “Ons is besig om die huisvrou ’n klomp inligting te gee deur die skaapvleis-forum. Maar dit is ’n moeilike situasie en ons kan lank hieroor debatteer. Ons boere sê mos vir mekaar die klassifikasie-stelsel geld net vir ons, want as daai klomp karkasse gesaag, gesny en verpak is, dan is dit weg (en die klassifikasie het geen verdere doel nie). Maar die mark dikteer hoe die produk moet lyk.

“Al wat gedoen is met die klassifikasiestelsel, was om die standaard te stel van wat die mark wil hê. Maar om die huisvrou in te lig (oor die klassifikasie van vleis), is amper ’n onbegonne taak, want die boere verstaan nog nie eens die klassifikasiestelsel nie.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.48
-0.0%
Rand - Pond
21.05
-0.0%
Rand - Euro
18.91
-0.0%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.0%
Rand - Jen
0.13
-0.0%
Platinum
976.16
+0.2%
Palladium
1,630.14
+0.4%
Goud
1,878.29
+0.4%
Silwer
22.51
+0.7%
Brent-ruolie
79.94
-2.8%
Top-40
74,082
0.0%
Alle aandele
80,241
0.0%
Hulpbronne 10
75,186
0.0%
Industriële 25
103,461
0.0%
Finansiële 15
16,550
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Let's meet for 🍷🍷We will know if there is a connection
I love too make a fire for the braai, open a bottle of red, enjoy lots of laughtterr but can also do the romantic dinner or picnic in the bush. Can go on for ever here but then...
Ek glo ek is n prag mens van binne en buite
Ek is n mens ,mens en al my vriende dink ek is n prag mens, baie lief vir mense. Ek love diep see visvang, kamp, vakansie by die see, Partykeer in Hotelle en saam met my familie...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot