AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vleisbedryf het 'n groot taak op hande

Daar is genoeg vleisboere in Suid-Afrika wat met trots 'n produk van wêreldgehalte kan lewer, maar die nodige stelsels en gehaltestandaarde is nie in plek nie. Daarom is Suid-Afrikaanse vleis nie vir die gekunstelde verbruiker in die wêreldmark aanvaarbaar nie.

Só het mnr. John le Roux van die Sentrum vir Internasionale Landboubemarking en Ontwikkeling aan die Vrystaatse Universiteit by 'n inligtingsessie vir die Landbouskrywersvereniging van SA (noordelike streek) in Pretoria gesê.

Een van die kernprobleme in die Suid-Afrikaanse rooivleisbedryf is dat dit nie 'n nasionale beeld het nie. Daarom kan die bedryf nie 'n positiewe beeld aan die buitewêreld toon nie, terwyl dubbel standaarde van oorwegend 'n lae vlak boonop binnelands geld.

Dit is juis in dié opsig dat die Suid-Afrikaanse verbruiker die land se top-rooivleisboere se hand moet vat deur toenemend aan te dring op hoë standaarde van veiligheid en gehalte. Dít is die grondslag waarop 'n trotse nasionale beeld vir die bedryf gebou en die internasionale handel met oortuiging betree kan word, het mnr. Le Roux gesê.

Die bedryf se grootste uitdaging is om die eise van die internasionale mark te aanvaar. Die ontwikkelde lande besef die waarde van 'n bevorderlike omgewing vir hul vleisbedryf - daarom is vleis die hoogste gesubsidieerde produk ter wêreld.

Min Suid-Afrikaanse verbruikers kla oor die gebrek aan standaarde. Ongelukkig floreer heelwat slagters en die kleinhandel danksy dié gebrek aan kennis. Nog erger, die bedryf doen niks om die situasie te verbeter nie.

Daar is dus 'n intense behoefte aan leierskap in die vleisbedryf wat alle sektore kan koördineer en 'n produksiestelsel wat op alle vlakke by wyse van onafhanklike oudits gewaarborg kan word.

26 Junie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.04
+0.2%
Rand - Pond
19.28
+0.3%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.58
+0.8%
Rand - Jen
0.12
+0.4%
Goud
1,631.00
+0.5%
Silwer
18.42
+0.4%
Palladium
2,070.62
+1.4%
Platinum
851.85
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lief vir die lewe
Introvert. Dry sence of humor. [geskrap] Hou van buite lewe. [geskrap]Braai stap bos en see. Hou van land deur toer op n motorfiets[geskrap]
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot