AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vleisbedryf wil nuwe toetreders help

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Ter illustrasie. Foto: Neville Lockhart
Ter illustrasie. Foto: Neville Lockhart
Die Meat Industry Trust (MIT) het ’n bedrag van R2 miljoen beskikbaar gestel met die spesifieke doel om nuwe boere by te staan ten einde hul kapasiteit in die rooivleisbedryf te verbeter.

Die trust is reeds bekend om die beurse wat hy jaarliks aan studente toeken wat verdere opleiding in die rooivleisbedryf aan tersiêre instellings wil voltooi.

Om vir finansiering ingevolge die nuwe projek te voldoen moet aansoekers vroulik, jonger as 35 en uit ’n voorheen benadeelde groep kom. Terselfdertyd moet die aansoeker ’n bestaande, geregistreerde besigheid hê of ’n landbouprodusent wees met minstens ’n huurooreenkoms vir vyf jaar of toegang tot grond.

Aansoekers hoef nie ’n grondeienaar te wees nie, maar moet finansiële state of bankrekeninge kan voorlê om hul deelname aan landbou as kommersiële produsent te bewys. Net bees-, skaap- of bokboere kom vir die finansiering in aanmerking. Ten einde aansoek te doen, kan die vorm hier ingevul word. Die sluitingsdatum vir aansoeke is 8 November 2022.

Mnr. Willie Clack, een van die trustees van MIT en die aangewese persoon vir aansoeke, sê die finansiering sal nie net aan een aansoeker gaan nie. “Dit is die eerste keer in ’n geruime tyd dat die trust hierdie tipe finansiering beskikbaar maak en ons sal verskeie aansoeke oorweeg en sien waar ons ’n verskil kan maak. Die aansoeke hoef ook nie noodwendig net uit ’n spesifieke rasgroep te wees nie, aangesien die omskrywing vir voorheen benadeelde groepe wit vroue ook insluit.”
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot