AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vleisboere in drukgang oor lae pryse

Lae vleispryse plaas sommige veeboere – wat uitsluitlik uit vleisproduksie ’n bestaan maak – in ’n drukgang

Lae vleispryse het meegebring dat baie boere wat uitsluitlik op vleisproduksie aangewese is, finansieel deur ’n moeilike tyd gaan, sê dr. Pieter Prinsloo, voorsitter van die RPO in die Oos-Kaap.

Volgens hom is dit veral diegene wat nie die skaalekonomie het nie, wat sukkel. “Hulle worstel met duur arbeid, duur brandstof en die koste van elektrisiteit wat die hoogte ingeskiet het, maar kry nou minder vir hulle ou beeste (C-grade) en speenkalwers as twee jaar gelede.”

Prinsloo het in sy voorsittersrede op die RPO-kongres gevra dat boere nietemin daarteen moet waak om vingers na hulle produsente-organisasie te wys wanneer sake in die bedryf nie altyd uitspeel soos wat hulle dit graag wil hê nie. “Daar is boere wat pro-aktief is en hulle heffing om die organisasie te finansier, vrywillig oorbetaal. Dan is daar diegene wat nie eers heffings betaal nie, maar die organisasie vir alles wat verkeerd is blameer.”

'Maatskappye kom nie pligte na nie'

Volgens hom trek baie maatskappye voordeel uit die landbou, maar kom nie hulle sosiale verantwoordelikheid teenoor die sektor na nie. “Ons bestee baie energie en meer as 30% van ons tyd aan die invordering van ledegelde. As sulke maatskappye eerder in plaas van om byvoorbeeld sportbyeenkomste te borg, sodanige fondse in die georganiseerde landbou belê, sal dit met almal beter gaan.”

Prinsloo, wat eenparig as voorsitter herkies is, sê een van die belangrikste sake wat na vore gekom het, is die vertrouensbreuk tussen vleisboere en sekere abattoirs weens ondeursigtige aftrekkings wanneer diere geslag word.

“Ons kan nie sonder slagplase klaarkom nie, maar daar is gevalle op die kongres uitgewys waar boere na bewering erg ingeloop is wat die gradering en gewig van hulle diere betref en in die proses tot R1 000 minder vir ’n karkas as die heersende markwaarde gekry het.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.18
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,662.33
+0.1%
Silwer
19.03
+1.1%
Palladium
2,167.00
-1.8%
Platinum
864.26
-0.4%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
soek omgee maatjie, saam rondloop maatjie, sommer stilsit maatjie
Probeer hard om 'n ware omgee christen te wees wat graag deel. Kan skuins snaaks wees en geniet goeie gesels met iemand wat ook met woorde kan speel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot