AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vleisboere kry helfte van verbruikersrand

Vleisboere verdien sowat 40% tot 50% van die verbruikersrand wat by kleinhandelaars aan vleis bestee word.

Vleisboere verdien sowat 40% tot 50% van die verbruikersrand wat by kleinhandelaars aan vleis bestee word.


Prof. André Jooste, die hoofbestuurder van die Landboubemarkingsraad, sê aangesien daar gereeld gewonder word oor die verskil tussen die prys aan die boer en die prys wat die verbuiker moet betaal, is ’n opname gedoen om te bepaal hoe kleinhandelaars hul pryse bepaal.


Hy sê volgens dié opname het die plaaswaarde vir skaapvleis op kleinhandelvlak in 2008 op 44% gestaan. Dit het in 2010 tot 53% gestyg en tot dusver vanjaar op 52% te staan gekom.


Wat beesvleis betref, het die boer se verdienste op kleinhandelvlak van 43% in 2008 tot 44% in 2011 gestyg. “As jy twee jaar gelede se syfers vat, is die boer tussen R22 en R23 per kilogram vir beesvleis betaal.

"Die vleis is dan verwerk, en kleinhandelaars het sowat R26 per kilogram betaal. ’n Groot marge bestaan dus nie op slagpale-vlak tussen die plaashek en die kleinhandelaar nie.”


Wat gebeur verder in die waardeketting?

Volgens Jooste werk alle kleinhandelaars op ’n marge van 30% bykomend by wat aan die boer betaal is. “Dít staan ook bekend as die sogenaamde bloktoets. Dit is die riglyn vir die bedryf.”


Hy sê die meeste kleinhandelaars werk wel op ’n marge van 28% van die prys wat aan die boer betaal is. “Dit klink na baie, maar die kleinhandelaar se koste moet nie uit die oog verloor word nie.”


Kleinhandelaarskoste

Die opname het bepaal dat sowat 51% van die kleinhandelaar se inkomste aan arbeid bestee moet word. ’n Verdere 10% word aan kragkoste afgestaan, terwyl sowat 12% aan verpakkingskoste gewy word.


“Die huur van persele moet ook nie vergeet word nie. Selfs slaghuise wat binne bekende supermarkte is, moet hulle persele by die winkelgroep huur,” verduidelik Jooste.


Jooste sê die bloktoetspersentasie kan van streek tot streek verskil soos wat verbruikers se behoeftes verskil.


28 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
+1.8%
Rand - Pond
21.10
+1.1%
Rand - Euro
18.14
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.72
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+1.7%
Goud
1,794.43
-0.2%
Silwer
23.01
-0.6%
Palladium
1,911.50
+0.6%
Platinum
1,021.00
+0.1%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,164
+1.4%
Alle aandele
75,326
+1.4%
Hulpbronne 10
75,036
+1.4%
Industriële 25
92,332
+0.8%
Finansiële 15
15,844
+2.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Fantastiese reisende kok wil jou lewe bietjie geur...
Opregte, eerlike, liefdevolle advontuurlustige siel, wat hou van die natuurlewe, kosmaak, visvang en die buitelewe. Romantiese aande om te dans saam iemand wat my siel en hart...
Altyd sonnig en vol pret
Altyd sonnig en vrolik. Intelligent met n groot sin vir humor. Groot hart. Jy sal altyd glimlag of lag met my in die omtrek
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot