AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vleisboere moet denksprong maak

Suid-Afrikaanse vleisboere moet besef dat hulle nie vleis internasionaal sal kan uitvoer as hulle nie dadelik begin om 'n naspeurbaarheidsprogram in te stel nie. Daar sal ook 'n groot veldtog begin moet word om die inwoners en owerheid bewus te maak van die belangrikheid van goeie veeartsenypraktyke.

Dié waarskuwing kom van mnr. John le Roux, bestuurder lewende hawe van die Leerstoel in Internasionale Landboubemarking en Ontwikkeling (CIAMD), op 'n vleisinligtingsdag wat deur die Oos-Kaapse prestasietoetskomitee op Cathcart aangebied is.

Mnr. Le Roux het gesê naspeurbaarheid behels dat elke dier 'n identiteitsnommer kry en rekord gehou word wanneer hy ingeënt en gedoseer word en watter middels gebruik is. Rekord moet gehou word van wat met die dier gebeur nadat hy die plaas verlaat het.

Hy meen Suid-Afrika kon lankal sy stempel op die uitvoermark afgedruk het as hy, soos Namibië, hiervan werk gemaak het. "Suid-Afrika het van die beste vleisprodukte in die wêreld, maar suig aan die agterste speen weens stelsels wat nog nie georden is nie."

Hy sê vleisboere het 'n groot denksprong nodig. "Ons is in dié land besig om top-vleis te produseer vir 'n mark wat die nie kan bekostig nie. Minder as 10 % van die plaaslike bevolking kan goeie rooivleis bekostig, terwyl dit niks vreemd is dat in die gesofistikeerde markte R150/g tot R200/kg vir sekere snitte betaal word nie."

Hy het gewaarsku dat as daar nie werklik iets aan die saak gedoen word nie, Suid-Afrika hom ál meer op die internasionale markte gaan isoleer. "Die vrugtebedryf het daarin geslaag om nismarkte te ontwikkel omdat hy 'n naspeurbaarheidsprogram in bedryf het."

Hy het gesê dat vleispryse in Suid-Afrika weer die klassieke sewejaar-hoogtepunt bereik het. Dit sal na verwagting minstens nog 'n jaar op dié vlak beweeg, voordat dit weer begin afplat. "Dit is nou die tyd om vir die wêreld te wys dat ons die beste gehalte vleis het - al wat kortkom, is dat vleisboere aan die Rooivleisprodusente-organisasie en Samic 'n mandaat gee om dit te doen."

29 Mei 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.94
+0.7%
Rand - Pond
19.29
+0.2%
Rand - Euro
17.26
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,636.57
+0.9%
Silwer
18.69
+1.8%
Palladium
2,104.00
+3.0%
Platinum
861.50
+1.0%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,565
+0.5%
Alle aandele
63,960
+0.5%
Hulpbronne 10
56,998
+1.4%
Industriële 25
79,129
-0.5%
Finansiële 15
14,206
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Soek n maatjie
Ek is afgetree in Kleinmond en soek iemand om dinge mee te deel. Ek speel tennis en gholf en hou van langs die see stap en waardeer die eenvoudige klein dingetjies wat saak maak
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot