AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9355
-1,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9400
8,00
SUNS
30 Sep
-
10242
37,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4890
-2,00
YMAZ
30 Sep
-
4860
9,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vleisinspekteurs staak oor salarisse

Vleisinspekteurs wat tot die Cawusa-vakbond behoort het Dinsdag aan ’n wettige staking begin deelneem.

’n Dispuut oor salarisse het gelei tot ’n wettige staking onder vleisinspekteurs. Die inspekteurs behoort aan die vakbond Congregated and Allied Workers' Union of SA (Cawusa), wat ’n dispuut met die Internasionale Vleisgehalte Versekeringsdienste (IMQAS) en hulle kliënte verklaar het.
 
Die vakbond het in Oktober verlede jaar ’n salarisverhoging van 15% geëis. Luidens ’n berig op Mybroadband.co.za is ’n dispuut toe verklaar en die saak is na die Kommissie vir Versoening, Bemiddeling en Arbitrasie verwys. Mnr. Thomas Nkeane, sekretaris-generaal, sê in Desember verlede jaar het die IMQAS gevra vir meer tyd om die saak met slagplase en kliënte te bespreek.
 
Werknemers was verras toe hulle in Januarie vanjaar ’n verhoging ontvang het, hoewel dié verhoging tussen 2% en 6% was. Die vakbond het daarna aansoek gedoen om ’n wettige staking te hou.
 
Werksaamhede gaan voort
Mnr. Louis Visagie, hoofbestuurder van die IMQSA, sê terwyl die staking aan die gang is, sal die bedryf en die staat nie toelaat dat onveilige vleis in die waardeketting beland nie. “ Ons werk saam met die Regering om te verseker dat geen vleis na die mark toe gaan of geslag word sonder dat dit geïnspekteer is nie.” Dit is onwettig vir enige slagplaas om vleis te slag sonder ’n inspekteur.
 
Sowat 30% van die IMQSA se werkers is lede van die vakbond, maar nie almal staak nie. Die staking het Maandag, 11 Maart 2013, begin en sowat 25 mense het Dinsdag, 12 Maart 2013, aan ’n optog voor IMQSA se kantore deelgeneem.
 
Dr. Langa Simela, ’n raadslid, het ’n griefskrif van die vakbond ontvang en sê maatreëls bestaan om te verseker dat die verspreiding van vleis voortgaan.
 
Bron: MyBroadBand

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.89
+0.3%
Rand - Pond
19.98
-0.2%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.64
+0.2%
Rand - Jen
0.12
+0.2%
Goud
1,673.05
+0.7%
Silwer
19.10
+1.5%
Palladium
2,196.00
-0.4%
Platinum
878.00
+1.2%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,420
+0.9%
Alle aandele
63,751
+0.8%
Hulpbronne 10
60,746
+1.6%
Industriële 25
77,146
+0.5%
Finansiële 15
13,774
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot