AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Vleislose dag: ‘Kaapstad laat landbou uit’

Die stad van Kaapstad se veldtog om een vleislose dag per week te ondersteun het gister weer pak slae gekry.

Die stad van Kaapstad se veldtog om een vleislose dag per week te ondersteun het gister weer pak slae gekry by ‘n geleentheid op Worcester waar die Wes-Kaapse kabinet met die landboubedryf ontmoet het. 


Mnr. Gerrit van Rensburg, provinsiale minister van landbou, het ‘n beroep op ryk mense gedoen wat so ‘n keuse wil uitoefen om eerder op Maandae hul vleis vir armes te gee, maar om nie op te hou om vleis te koop nie.


“Ek wonder wat hulle gaan sê as ons ‘n dag afkondig waar niemand besigheid mag doen nie?”


Volgens mnr. John Durr, Wes-Kaapse voorsitter van die Rooivleisprodusente-organisasie, sluit die veldtog nie net rooivleis in nie, maar alle diereproteïen.  Hy meen dit kan ‘n verwoestende impak op voedselsekuriteit en die welstand van die bedryf hê.


Kaapstad is een van sewe stede in die wêreld wat die organisasie vir medelye in die wêreld se boerderye (CWIF) se veldtog van een vleislose dag per week ondersteun. Kapenaars moet eerder vrugte, groente en graan eet. Volgens CWIF is dit nodig vir die welstand van diere, die gesondheid van mense en om klimaatverandering te beveg. 


Die besluit is in Julie afgekondig, maar groot ongelukkigheid heers omdat die vleisbedryf nie in die saak geken is nie.


“Ek doen ‘n beroep op die stad om ons tog daarin te ken as hy só ‘n besluit neem. Ons kan nie toelaat dat ons mekaar seermaak nie.”


Hy meen die organisasie se statistiek rondom die hoeveelheid water wat nodig is om ‘n kilogram vleis te produseer, is “twak”.


“Daar gaan so baie mense dood aan ‘n proteïentekort. Ons sal dié saak op die hoogste vlak moet bespreek.”


11 November 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+1.1%
Rand - Pond
22.28
+0.7%
Rand - Euro
19.71
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.9%
Platinum
982.42
-0.3%
Palladium
1,443.45
+0.1%
Goud
1,980.92
+0.6%
Silwer
23.03
+0.2%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
70,046
+0.4%
Alle aandele
75,566
+0.4%
Hulpbronne 10
65,145
-1.0%
Industriële 25
102,639
+0.9%
Finansiële 15
15,417
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Leweslustig ,Geniet die lewe
Lewenslustig. Hou van 4×4. Asook kamp. Dans graag. Baie vriendelik en spontaan. Diere tans friesperde asook miniatuurperde en 3 yorkies. Braai graag asook fliek en vertonings...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot