AFGRI
BEAN
29 Sep
-
9347
7,00
CORN
29 Sep
-
4790
13,00
SOYA
29 Sep
-
9420
59,00
SUNS
29 Sep
-
10200
226,00
WEAT
29 Sep
-
7099,4
28,40
WMAZ
29 Sep
-
4885,4
3,40
YMAZ
29 Sep
-
4853,8
25,80
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vliegtuig nodig vir Zambiese voerskenking

“Kry ? Hercules-vragvliegtuig om die voer wat ons vir julle het, te kom haal,” nooi Zambiese boere.

Zambiese boere is geruk deur die versengende droogte in Suid-Afrika, en wil voer skenk, maar soek vervoer.

“Ons harte bloei vir julle manne in die suide,” was hoe mnr. Wikus Viljoen, 'n saaiboer van Serenjie, 'n groep Zambiese boere se besluit om 'n aanbod van gebaalde sojareste as voerskenking vir droogtegesteisterde Suid-Afrikaanse boere te maak, verduidelik het.

Geskok deur stories van hoe erg die droogte steeds in sekere dele van die land woed, het Viljoen besluit om Landbouweekblad te nader by die onlangse Agritech-skou in Chisamba, noord van Lusaka.

“Ons het ook droogte gehad, maar niks soos wat julle getref het nie,” het hy gesê. Met die koste van padvervoer wat die skenking moontlik nie lewensvatbaar sou maak nie, stel die Zambiese boere lugvrag voor.

“Kry vir ons ‘n Hercules-vliegtuig, en ons pak hom vir julle vol bale. Daar is 'n kilometer-lange landingstrook net buite Serenje.”

Met dié aanbod wat al klaar aan mnr. Christo van der Rheede, adjunk-uitvoerende direkteur van Agri SA deurgee is, word tans hard gespook om te kyk of daar 'n plan te make is.

Engiemand wat kan help, kan Van der Rheede skakel by christo@agrisa.co.za, of 083 380 3492.

* Chris Burgess, hoofredakteur landboupublikasies van Media24, het die Zambiese Agritech-skou bygewoon.

Byskrif: Van links is mnre. Hugo Meintjies van Mkushi, Wikus Viljoen, John Sawyer en Roy Campbell, die voormalige Zambabwiese parlemenslid, wat almal by Serenje boer. Foto: Chris Burgess

zambie-chris-se-foto.jpg-600

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
-1.0%
Rand - Pond
19.90
-2.4%
Rand - Euro
17.62
-1.4%
Rand - Aus dollar
11.67
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,660.86
+0.1%
Silwer
18.76
-0.7%
Palladium
2,209.33
+2.7%
Platinum
866.50
+0.0%
Brent-ruolie
89.32
+3.4%
Top-40
56,921
-0.9%
Alle aandele
63,264
-0.9%
Hulpbronne 10
59,793
+3.3%
Industriële 25
76,769
-2.2%
Finansiële 15
13,707
-2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na my sielsgenoot
Ek is ń eerlike, opregte tipe man met vaste beginsels wat weet hoe om ń vrou met respek te behandel. Ek hou van reis, braai en dans.
Geloof, Hoop, Liefde
Ek is sag en liefdevol, n omgee en hartsmens, wat lief is vir die natuur, diere, kinders en oumense. Ek hou van lag, selfs vir myself en kan lekker jonk van gees wees en steeds...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot