AFGRI
BEAN
05 Okt
-
8985
-31,00
CORN
05 Okt
-
4780
-22,00
SOYA
05 Okt
-
9230
-35,00
SUNS
05 Okt
-
10250
40,00
WEAT
05 Okt
-
7200
31,00
WMAZ
05 Okt
-
4945
29,00
YMAZ
05 Okt
-
4861
5,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

‘Vloede kan 2016 se erge droogte breek’

? Voorspelling van 2004 lui dat die groot droogte van 2016 deur vloede gebreek kan word.

'n Misterieuse koerantuitknipsel wat glo in 2004 gepubliseer is, vertel van 'n ene Alexander wat toe reeds voorspel het dat 'n lang en erge droogtesiklus in 2016 deur vloede gebreek gaan word. Me. Minda Marshall van Mokopane het die uitknipsel waarvan die eerste helfte nie beskikbaar is nie, opgespoor. Sy weet nie in watter koerant die berig geplaas is en presies wanneer nie.

Die argument wat die bron, Alexander, in die berig volg, strook egter 100% met die teorieë van emeritusprofessor Will Alexander van die Universiteit van Pretoria.

Landbouweekblad het reeds in 2006 oor prof. Alexander se sonvlek-teorie berig. In kort kom dit daarop neer dat sonvlekke eerder as aardverwarming ’n rol speel in die nat en droë siklusse in Suid-Afrika. (Sien PDF's van die artikel, hieronder aangeheg.)

Twee vaste siklusse

Hy was jare lank by die bou van damme betrokke en het die afloop van riviere bestudeer. Hy het in die 1970’s opgemerk dat daar oënskynlik twee vaste siklusse (een natter en een droër) in ’n tydperk van 21 jaar is. Maar op daardie tydstip had hy net syfers van sowat 30 jaar. Om daarin bo redelike twyfel ’n vaste neiging of patroon te bespeur, was onmoontlik.

Teen 1993 het hy genoeg gegewens oor reënval, riviervloei en vloede gehad om ’n duidelike siklus waar te neem, wat dit moontlik maak om die voorkoms daarvan met groot akkuraatheid te voorspel.

Alexander verduidelik dat langdurige droogtes elke 21 jaar deur 'n vloed gebreek word. Daarna word dit geleidelik al hoe droër tot 'n middeltermyn-vloed die droogte so op 11 jaar breek. Daarna volg weer 'n droogte met 'n groter omvang as die een voor die middeltermyn-vloed.

'Groot droogte deur vloede gebreek'

Rekords vir die Vaalrivier die afgelope 100 jaar toon volgens die 2004-koerantuitknipsel dat groot droogtes in vyf gevalle deur groot vloede gebreek is. Die eerste vloed op rekord was in 1912 en toe 21 jaar later in 1933, 21 jaar later in 1954, 20 jaar later in 1974 en 21 jaar later in 1995.

Alexander het reeds in 2004 'n middeltermyn-vloed in 2006 voorspel en ook dat die groot droogte in 2016 deur vloede gebreek sal word. Hy basseer sy teorie op sonvlek aktiwiteit wat volgens hom ook siklies is.

Sonvlekke is relatief koeler gebiede op die son wat donker vertoon. Die hoeveelheid en grootte van sonvlekke wissel van dag tot dag, maar sterrekundiges is glo al lank bewus van sonvlek-siklusse van omtrent 11 jaar.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.74
-0.6%
Rand - Pond
20.23
-0.0%
Rand - Euro
17.63
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.50
-0.3%
Rand - Jen
0.12
-0.4%
Goud
1,713.10
-0.8%
Silwer
20.65
-2.0%
Palladium
2,305.75
-0.7%
Platinum
925.97
-0.8%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,383
-0.8%
Alle aandele
65,805
-0.8%
Hulpbronne 10
63,552
-1.6%
Industriële 25
79,695
-0.5%
Finansiële 15
14,019
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Soek my maat!
Ek hou van golf speel en fiets ry. Ek geniet om dinge saam met my maat te doen maar ek hou ook van my eie tyd.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot