AFGRI
BEAN
06 Des
-
9456,8
114,80
CORN
06 Des
-
4415
-4,00
SOYA
06 Des
-
10335
29,00
SUNS
06 Des
-
9714
-270,00
WEAT
06 Des
-
6642
-31,00
WMAZ
06 Des
-
4452
24,00
YMAZ
06 Des
-
4740
-59,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vloede: Skade ‘slegs’ R1,1 miljard

Die Nasionale Rampbestuursentrum se finale verslag oor vroeër vanjaar se vloedskade sê die skade is R2,7 miljard minder as wat aanvanklik aangedui is.

Die Nasionale Rampbestuursentrum (NDMC) se finale verslag oor vroeër vanjaar se vloedskade, dui aan dat die skade op R2,764 miljard minder bevestig is as wat aanvanklike syfers aangedui het.

Mnr. Kosie van Zyl, ’n verteenwoordiger van Agri SA, sê die skade word tans op R1,136 miljard bereken, terwyl die aanvanklike bedrag op R3,8 miljard gestaan het.


Volgens Van Zyl is dié finale verslag onlangs aan provinsiale regerings en landbou-organisasies beskikbaar gestel vir verdere bydraes en kommentaar. Hy sê hulle het ‘n vergadering met die NDMC versoek om die bevindinge, asook die metodes wat gebruik is om die bedrag te bepaal, te bespreek.


“Ons wil graag met hulle gesels en meer uitvind, want ons kry ander boodskappe uit die veld as wat in die verslag weergegee word,” verduidelik Van Zyl.


Redes vir die verskil

Van Zyl sê die redes wat vir dié groot verskil aangedui word, is eerstens dat oesverliese nie by die finale syfers ingesluit is nie. Tweedens het die diensverskaffers ’n steekproef gedoen om die koste te bereken op die plekke waar hulle nie die totale beskadigde area in detail kon nagaan nie,.


’n Belangrike faktor wat ook in ag geneem moet word, is dat die aanvanklike bepaling van die skade nie deur opgeleide en professionele ingenieurs en infrastruktuurkundiges onderneem is nie.


Aangesien die oorstromings reeds in Januarie en Februarie vanjaar voorgekom het, is van die beskadigde infrastruktuur reeds herstel. Die verslag het dus ’n onderskeid getref tussen infrastruktuur wat sedert die oorstromings herstel is en wat nog nie herstel is nie.

Verskillend aangeteken

Die verslag dui ook aan dat daar tydens die ondersoekbeamptes se besoeke aan sekere plase en persele groter skade aangeteken is as wat in vroeëre verslae weergegee is.


Volgens Van Zyl is die verslag deur die NDMC onderteken, wat beteken dat hulle die syfers en die verslag aanvaar. Dit sal nou aan die kabinet en die parlement voorgelê word.


“Dan moet die tesourie eers aandui of hy wel geld het om te help, en daarna sal die implementering van die herstel van infrastruktuur of betaling van geld plaasvind,” verduidelik Van Zyl.


21 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
+0.6%
Rand - Pond
21.07
+1.0%
Rand - Euro
18.15
+0.9%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.8%
Rand - Jen
0.13
+0.8%
Goud
1,769.98
+0.1%
Silwer
22.13
-0.5%
Palladium
1,855.00
-1.2%
Platinum
990.00
-1.0%
Brent-ruolie
82.68
-3.5%
Top-40
68,420
-0.2%
Alle aandele
74,557
-0.2%
Hulpbronne 10
73,980
-1.1%
Industriële 25
91,397
-0.1%
Finansiële 15
15,738
+0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wie weet
Ek dink ek is maklik om oor die weg te kom. Is baie getrou eerlik opreg . Ek is nie opsoek na lekker tyd! Ook nie om jou tyd te mors.
Sexy kat wil jou bekoor
Ekt n mooi sterk persoonlikheid Eks n go getter hou van lag kuier Ek kom sterk voor en as n leier
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot