AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9192
-138,00
CORN
04 Okt
-
4891
-69,00
SOYA
04 Okt
-
9287
-78,00
SUNS
04 Okt
-
10215
35,00
WEAT
04 Okt
-
7166
-33,00
WMAZ
04 Okt
-
4923
-61,00
YMAZ
04 Okt
-
4868
-62,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vloedgolf van mynregte in Mpumalanga

Die feit dat mnr. Koot Claassen ál sy grond in Mpumalanga verkoop het, is 'n "tipiese voorbeeld" van wat besig is om te gebeur weens mynboubedrywighede.

Die feit dat mnr. Koot Claassen ál sy grond in Mpumalanga verkoop het, is 'n "tipiese voorbeeld" van wat besig is om te gebeur weens mynboubedrywighede.

Só sê mnr. Hans van der Merwe, uitvoerende direkteur van Agri SA.

Van der Merwe sê hy is glad nie verras daarmee dat Claassen, voorsitter van Mpumalanga Landbou, ál sy grond verkoop het en Wes-Kaap toe skuif nie.


"As ’n mens na die kaart van Mpumalanga kyk, is daar bykans nie meer ’n stukkie grond waarop nie reeds gemyn óf ’n mynboulisensie toegestaan is óf ’n aansoek om een ingedien is nie.


“Dit is grond met van die beste landboupotensiaal in die land wat vir die landbou verlore gaan. Die vloedgolf van mynregte wat toegestaan word, is skrikwekkend. As dit só aangaan, sal dit nie lank duur voor die hele Loskopskema ook tot niet is nie.”


Mededinging

Van der Merwe sê daar is verlede jaar op Mpumalanga Landbou se kongres al sterk debat gevoer oor die mededinging tussen die mynbou en die landbou waarin die mynbou voorrang geniet. Daar word gepoog om die gevare onder politici se aandag te bring.


“Dit is nie net die bogrond wat vernietig word nie, maar ook die waterbronne wat besoedel word. Dit is beslis nie in die land se belang op lang termyn nie.” Agri SA beoog om binnekort ’n konferensie oor mynregte te hou.


Mnr. Leon van Rooyen, ondervoorsitter van Mpumalanga Landbou, het in ’n brief aan Landbouweekblad gesê sy organisasie is ook uiters bekommerd oor die “kumulatiewe uitwerking” van onbeheersde en selfs onwettige mynbou op eiensdomsreg, die omgewing en voedselsekerheid.


26 Maart 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.63
+1.2%
Rand - Pond
20.24
-0.2%
Rand - Euro
17.61
-0.4%
Rand - Aus dollar
11.46
+1.4%
Rand - Jen
0.12
+0.8%
Goud
1,725.57
+1.5%
Silwer
21.05
+1.7%
Palladium
2,312.00
+3.9%
Platinum
934.00
+3.3%
Brent-ruolie
88.86
+4.2%
Top-40
59,840
+3.3%
Alle aandele
66,313
+3.2%
Hulpbronne 10
64,568
+4.5%
Industriële 25
80,073
+3.2%
Finansiële 15
14,053
+1.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lus vir die lewe saam met sielsgenoot
Christen, Eerlik, opreg, liefdevol, omgee, rolbal ,stap, reis, baie goeie humorsin, intelligent, sing en fluit graag , koorsanger en solo, uiteet, dans. Grapjas
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot