AFGRI
BEAN
05 Des
-
9261,2
24,20
CORN
05 Des
-
4419
-92,00
SOYA
05 Des
-
8970
65,00
SUNS
05 Des
-
10625
-187,00
WEAT
05 Des
-
6700
-16,00
WMAZ
05 Des
-
4970,8
-93,20
YMAZ
05 Des
-
4820
-88,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Vloedskade in Suid-Kaap R570 miljoen

Die totale skade wat vloede in Junie in die Suid-Kaap aangerig het, word op R570 miljoen geskat.

Die totale skade wat die vloede in Junie in die Suid-Kaap aangerig het, word op R570 miljoen geskat.

Mnr. Peter Pullen, die woordvoerder vir die Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning, sê dié bedrag sluit skade aan infrastruktuur, op plase en in informele nedersettings in. 

Mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse minister van landbou en landelike ontwikkeling, sê sowat R311 miljoen van dié bedrag is nie-versekerbare landbouskade.

Rampstatus?

Van Rensburg sê die Eden-distriksmunisipaliteit het ‘n opname van dié skade gedoen en sal nou die moontlikheid om die gebied tot ramp verklaar te kry, met die provinsiale en nasionale strukture bespreek.

“Ek hoop hulle kry dit, want baie landbougrond is beskadig. Én dié skade volg kort ná die druk wat die droogte op boere van die distrik geplaas het, so die meeste van hulle het nie die geld om addisionele koste aan te gaan om hulle grond te herstel nie,” aldus Van Rensburg.

Van Rensburg sê hulle gaan poog om boere, wat wel die geld het om self hul grondskade te herstel, te help om spoedig goedkeuring van die “EIA” (omgewingsdepartement) te kry om met die herstelwerk voort te gaan.“ ’n Mens sal dié skades so vinnig moontlik wil uitsorteer, voor die reënseisoen aanbreek en dit vererger word.”

2 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.25
+1.7%
Rand - Pond
21.14
+0.9%
Rand - Euro
18.21
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.73
+0.4%
Rand - Jen
0.13
+1.5%
Goud
1,796.07
-0.1%
Silwer
23.06
-0.4%
Palladium
1,914.00
+0.7%
Platinum
1,026.00
+0.6%
Brent-ruolie
85.57
-1.5%
Top-40
69,257
+1.5%
Alle aandele
75,421
+1.5%
Hulpbronne 10
75,272
+1.7%
Industriële 25
92,434
+0.9%
Finansiële 15
15,828
+2.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wees net jouself
Wil graag die mooi in die lewe deel met iemand. Ek het n baie mooi hart so ontdek dit. Ek lewe voluit en maak die beste van die lewe.
Watter land volgende?
I am successful in business and love what I do. Looking for that special someone to share the sunsets with!
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot