AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

VN-beampte ‘maak aannames’, oningelig

Die verklarings deur ’n VN-beampte wat voedselsekerheid ontleed het, dui op ’n oppervlakkige begrip van die land se situasie, sê Agri SA.

Die verklarings deur ’n beampte van die Verenigde Nasies wat voedselsekerheid ontleed het, dui op ’n oppervlakkige begrip van die land se situasie, sê Agri SA.


Mnr. Hans van der Merwe, die hoof uitvoerende beampte van Agri SA, sê die organisasie het kennis geneem van mnr. Olivier de Schutter, die beampte, se uitsprake.


Die organisasie wonder egter watter inligting aan De Schutter verskaf is en hoe goed hy werklik die plaaslike situasie begryp. “Dit is ook jammer dat hy breedweg na verblyfonsekerheid van voorheen benadeeldes verwys en beweer dat boere arbeidsinspekteurs verhinder om hul plase te besoek,” merk Van der Merwe op.


Arbeidskwessies

Een van De Schutter se aanbevelings was dat vakbondlede opgelei word om arbeidsinspekteurs op plase te wees. Lees hier meer oor dié aanbeveling.


De Schutter het verder na gebreke ten opsigte van maatskaplike ondersteuning aan armes verwys. Van der Merwe sê dié stelling is gemaak teen ’n agtergrond dat Suid-Afrika in die rigting van ’n maatskaplike welsynstaat beweeg met ’n spektrum toelaes wat ’n probleem vir belastingbetalers se sak geword het.


“Hy is duidelik nie ingelig oor die Breë Basis Swart Ekonomiese Bemagtigingsprogram wat voorkeurbehandeling met aankope en met onderneming-ontwikkeling ten doel het nie. 


"Programme soos Werk vir Water waardeur werk geskep word met die parallelle doel om natuurlike hulpbronne te bewaar en te ontwikkel, is ook deur hom misgekyk,” merk Van der Merwe op. 


Voedselsekerheidswet

Die organisasie sê hy neem ook kennis dat die Regering die voorbereiding van ’n Voedselsekerheidswet oorweeg, en weens die feit dat die landbou n groot rol in voedselsekerheid speel, sal hulle belang stel om aan debatte daaroor deel te neem.


Volgens Van der Merwe vertrou hulle dat dié wetsontwerp nie weens oorhaastige optrede gaan skipbreuk ly nie.


“Logies behoort so ’n wetsontwerp te volg op ’n beleidsdebat wat uitloop op ’n witskrif alvorens met wetgewing vorendag gekom word,” sê Van der Merwe.


19 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.64
-2.4%
Rand - Pond
21.60
-4.0%
Rand - Euro
18.53
-3.4%
Rand - Aus dollar
12.02
-2.8%
Rand - Jen
0.13
-4.2%
Goud
1,801.86
+1.9%
Silwer
22.57
+1.7%
Palladium
1,917.50
+1.6%
Platinum
1,044.50
+0.7%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Kom ons begin ons eie storie met Vriendskap
Nr 1 sal altyd my Here wees want Hy is my provider, Aleph en Sovereign God. Al wat ek soek is n maaitjie saam wie ek die lewe kan geniet, lag, gesels, laf wees en dan kyk na...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot