AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

VN kritiseer grondhervorming

’n Spesiale ondersoekbeampte van die Verenigde Nasies het Suid-Afrika se sloerende grondhervormingsprogram gekritiseer.

’n Spesiale ondersoekbeampte van die Verenigde Nasies (VN) het Suid-Afrika se sloerende grondhervormingsprogram gekritiseer.


Mnr. Olivier de Schutter, ’n VN-ondersoekbeampte wat fokus op die reg tot voedsel, sê een van die land se grootste probleme met voedselsekerheid is die feit dat opkomende boere, wat grond met behulp van die grondhervormingsprogram ontvang het, nie die nodige hulp ontvang om te kan boer nie.


Hy sê net sowat 5% van die 30% van die grond wat die staat van wit kommersiële boere na opkomende boere wil oordra, is tans in die hande van opkomende boere.

“Die data wat aan my verskaf is, dui aan dat nog slegs 6,8% van die grond wat aan opkomende boere oorgedra moet word, reeds oorgedra is. Sowat 2% van daardie grond is egter weer aan die kommersiële boere teruggegee, so ons praat van net sowat 5,8%. En dít is baie laer as die mikpunt van 30% wat vir 2014 gestel is.”


Oplossings 

Op ’n vraag van Landbou.com het De Schutter aangedui dat hy dié syfers uit akademiese verslae en vanaf die kantoor van mnr. Gugile Nkwinti, die Minister van Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, ontvang het. Hy kon nié sê of dié syfers juis en bygewerk is nie.


De Schutter stel voor dat openbare geld hertoegewys word om opkomende boere te help om gevestigde entrepreneurs te word.

“As Suid-Afrika sy doelwit wil bereik om 500 000 werksgeleenthede in die landbou-voedselsektor te skep, is daar geen alternatief nie as dat ’n groot deel van die sowat 1,5 miljoen bestaanshuishoudings kleinboere word.”


Nóg ’n oplossing wat De Schutter voorstel, is dat beleide vir die reg tot voedsel en voedselsekerheid aangepas word sodat dit wetlik verpligtend is om dit toe te pas.


‘Insluitende’ voedselstelsel

Volgens De Schutter moet Suid-Afrika se voedselstelsel deur middel van die staat, die landbousektor en maatskaplike programme meer “insluitend” word:


“Ons moet ’n voedselstelsel wat baie meer ‘insluitend’ is vir Suid-Afrika ontwikkel, en met ‘insluitend’ bedoel ek dat baie meer as de-rassisme van die voedselekonomie moet plaasvind.”


15 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot