AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

VN ondersoek SA voedselsekerheid

Die VN gaan vandeesmaand Suid-Afrika se reg tot voedsel ondersoek met tot 14% van die bevolking wat deur wanvoeding geraak word.

Die Verenigde Nasies (VN) gaan vandeesmaand Suid-Afrika se reg tot voedsel ondersoek met tot 14% van die bevolking wat deur wanvoeding geraak word.


Luidens ’n verklaring sal mnr. Olivier de Schutter, ’n spesiale ondersoekbeampte vir die VN, Suid-Afrika amptelik van 7 tot 15 Julie besoek om die land se reg tot voedsel onder oë te neem.


Die organisasie sê volgens die jongste statistiek word 14% van die land se bevolking deur wanvoeding geraak met 25% van kinders onder die ouderdom van ses wie se ontwikkeling weens wanvoeding benadeel word.


Ondersteuning aan die landbou?

De Schutter sal spesifiek fokus op die stappe wat die Regering doen om die reg tot voedsel in werking te stel.


“Suid-Afrika is ’n leier deurdat hy die regverdiging van die reg tot voedsel gedemonstreer het deur dit in sy grondwet asook in wetlike raamwerke in te sluit, maar reuse-uitdagings kom steeds voor.”


Die landboubedryf en -beleid sal ook ondersoek word.


“Ek sal ook ondersoek instel na die voedselbeleid en die programme wat ’n impak op die reg tot voedsel het, soos byvoorbeeld gebiede van maatskaplike beskerming en ondersteuning aan die landbou,” aldus De Schutter.


Die rol van grondhervorming, die landbousakesektor en internasionale handelsooreenkomste is ook terreine waaraan De Schutter aandag wil gee. 


De Schutter sal spesifiek Alexandra en Diepsloot in Gauteng asook KwaZulu-Natal besoek. Sy verslag sal aan die Menseregtekommissie voorgelê word.


Nog prysstygings

Intussen word verbruikers gewaarsku dat die prys van voedsel verder kan styg weens die skade wat die onlangse vloede in die Suid- en Wes-Kaap aangerig het.


Luidens ’n berig op IOL News veroorsaak die stygende prys van elektrisiteit en hoë brandstofkoste hoofbrekens vir verbruikers.


Lees dié berig hier.


Bron: IOL News


5 Julie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons probeer
Ek is vriendelik en bedagsaam. Ek hou van sport en vat die lewe soos dit kom. Ek hou van die buitelewe en kamp.
Bok vir Sports
Ek is vreeslik besig kan nie stil sit nie ek is mal daaroor om alles saam my beter helfde te doen solank hy game is vir enige iets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot