AFGRI
BEAN
06 Okt
-
8935
-92,00
CORN
06 Okt
-
4823,2
28,20
SOYA
06 Okt
-
9535
270,00
SUNS
06 Okt
-
9720
235,00
WEAT
06 Okt
-
7210
18,00
WMAZ
06 Okt
-
5067,6
107,60
YMAZ
06 Okt
-
4958
84,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

VN-voedselprogram kies nie kant oor GM-produkte

Die Verenigde Nasies (VN) se wêreldwye voedselprogram (WFP) sê hy kies nie kant oor geneties gewysigde (GM) produkte nie.

Dié hulporganisasie, wat meer as 10 miljoen mense in Suider-Afrika oor die volgende maande kos wil gee, sê in 'n ope brief aan die pas gestigte Afrika-unie hy wil hom nie vír of téén GM-produkte uitspreek nie.

Mnr. James Morris, uitvoerende direkteur van die WFP, sê as 'n kosbydrae aan die skenkerland se voedselveiligheidstandaarde en aan die ontvanger se invoerregulasies voldoen, word dit verskaf. "Ons kan nie die standpunt van enige derde party afdwing nie."

Hy sê daar bestaan nie enige riglyne van die VN wat sê die WFP moet GM-produkte van honger mense weerhou nie. "Menings in Afrika verskil met sommige wetenskaplikes wat ten gunste daarvan is en ander wat kommer uitspreek."

Mnr. Morris sê daar word ernstig oor die ingewikkelde kwessie geredeneer, maar hy laat dit in die hande van die VN se voedsel- en landbou-organisasie en die Wêreldgesondheidsorganisasie.

Hy sê Afrika-regerings wat nog oor die kwessie besluit, moet in ag neem dat miljoene porsies GM-mielies al sonder enige skadelike gevolge verbruik is. "As voedselveiligheid die kwessie is, is daar geen wetenskaplike gegewens om kommer te regverdig nie."

Elke land het egter die reg om self te besluit en die WFP sal geen druk uitoefen nie. In die geval van Zimbabwe is die probleem genoem dat die uitvoer van vleis na die Europese-Unie ontwrig kan word as vee met GM-mielies gevoer word. Daar word ook in Zimbabwe gevrees dat GM-mielies geplant kan word.

Om die probleem te oorkom, het die regering glo besluit om mielies te maal sodra dit die land inkom. Mnr. Morris sê die EU is meer bekommerd oor bek-en-klou-seer in die land, maar nogtans sal die WFP saamwerk om Zimbawe sy voorneme te help uitvoer.

26 Julie 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.85
-0.4%
Rand - Pond
20.04
+0.5%
Rand - Euro
17.56
+0.1%
Rand - Aus dollar
11.52
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,715.06
-0.1%
Silwer
20.61
-0.2%
Palladium
2,297.00
+1.7%
Platinum
926.50
+0.4%
Brent-ruolie
93.37
+1.7%
Top-40
59,674
+0.8%
Alle aandele
66,072
+0.7%
Hulpbronne 10
63,473
-0.3%
Industriële 25
80,413
+1.5%
Finansiële 15
14,043
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Dit is tyd om my horisone te verbreedt
Ek is vriendelik, aantreklik werk baie hard en verdien n bietjie geluk in die lewe. Ek is baie romanties maar deur die jare het dit by die afterdeur uitgegaan.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot