AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Voedseletikette moet gesonde keuses vergemaklik, sê navorsers

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Foto: Gretchen Peiser
Foto: Gretchen Peiser
Die gebruik van gesondheidsaansprake, veral in ontwikkelende lande soos Suid-Afrika waar regulasies dit nie toelaat nie, is een van die grootste geskille wat voedseletikette betref. Dit is ook nie duidelik of dit tot gesonder voedselkeuses lei nie.

“Dit blyk dat die finale woord nog nie gespreek is nie oor of die gebruik van gesondheidsaansprake Suid-Afrikaanse verbruikers gesonder produkte sal laat koop,” sê me. Melvie Todd, ’n doktorale student in die departement voedselwetenskap aan die Universiteit Stellenbosch (US).

“Ons het gevind daar is ’n ingewikkelde mengsel van kwessies wat kommer wek oor of die haalbaarheid van die insluiting van gesondheidsaansprake en of dit verbruikers sal help om beter voedselkeuses te maak.”

Todd is een van vier navorsers wat ’n studie gedoen het om te bepaal of gesondheidsaansprake op voedseletikette Suid-Afrikaanse verbruikers help of verhinder om beter voedselkeuses te maak. Haar medeskrywers is mnre. Timothy Guetterman (Universiteit van Michigan), Gunnar Sigge (US) en me. Elizabeth Joubert (Landbounavorsingsraad Infruitec-Nietvoorbij). Die bevindings van hul navorsingstudie het onlangs in die vaktydskrif Appetite verskyn.

Die navorsers sê daar is deurlopend hindernisse in die gebruik van etikette soos probleme wat met geletterdheid, leesbaarheid, fisieke teenwoordigheid van ’n voedseletiket op ’n produk en maatskaplik-ekonomiese posisie van die leser verband hou.

“Deelnemers aan ons studie het aangedui dat hul gebruik van inligting oor voeding en gesondheidsaansprake op voedseletikette sal afhang van die tyd wat hulle gehad het, probleme om inligting te verwerk weens faktore soos uitputting, hongerte of ’n groeiende aantal alternatiewe (waarna daar somtyds verwys word as kognitiewe lediging), of ’n gebrek aan motivering en kennis.”

Volgens die navorsers is die insluiting van gesondheidsaansprake ook ’n probleem omdat baie Suid-Afrikaners gedwing word om hul voedsel in informele markte te koop waar produkte dikwels nie etikette met voedingsinligting vir die verbruiker op het nie.

“Daar verskyn ook geen Afrika-tale op voedseletikette nie, met die gevolg dat verbruikers wat nie Engels magtig is nie, nie kan verstaan wat op die etikette gedruk is nie. Visuele etikette waaruit afleidings gemaak kan word (soos kleur en vorm; vermyding van numeries-gebaseerde aanduidings) kan help om die toepaslike boodskap aan hierdie verbruikers oor te dra.”

Hulle sê kommer bestaan oor of gesondheidsaansprake ongelykheid skep rakende voedsel met etikette teenoor dié sonder etikette; kleiner teenoor groot voedselvervaardigers; en verbruikers se toegang tot gesondheidsinligting. Dít moet volgens die navorsers aandag kry.

Die navorsers sê nouer samewerking tussen die voedselbedryf en beleidsmakers is nodig om te verseker dat die gesonde keuse die maklike keuse is, ongeag of die verbruiker ’n spesifieke etiket kan lees of nie.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.93
+0.1%
Rand - Pond
20.02
-0.4%
Rand - Euro
17.58
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.63
+0.3%
Rand - Jen
0.12
+0.1%
Goud
1,669.73
+0.5%
Silwer
19.01
+1.0%
Palladium
2,186.75
-0.9%
Platinum
876.50
+1.0%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,265
+0.6%
Alle aandele
63,625
+0.6%
Hulpbronne 10
60,617
+1.4%
Industriële 25
77,008
+0.3%
Finansiële 15
13,749
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou die beste gee
Ek is snaaks n mense mens hou van kuier braai en nuwe mense ontmoet ek hou van movies kyk tyd by die kerk duer bring en met my kids spandeer
Kom ons begin om n "chapter" te skryf
Ek wonder soms of dit die moeite werd is om my te leer ken. maar. dit is verseker! Gee dit n kans.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot