AFGRI
BEAN
02 Des
-
9223,6
-141,40
CORN
02 Des
-
4520,8
-29,20
SOYA
02 Des
-
10440
22,00
SUNS
02 Des
-
10924,8
-105,20
WEAT
02 Des
-
6895
-24,00
WMAZ
02 Des
-
5035
-92,00
YMAZ
02 Des
-
4915
-44,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Voedselproduksie moet toeneem

Voedselproduksie sal oor die volgende paar dekades aansienlik moet toeneem, aldus Agri SA.

Voedselproduksie sal oor die volgende paar dekades aansienlik moet toeneem, aldus Agri SA.


Mnr. Johannes Möller, voorsitter van diá organisasie, sê dit het duidelik geword tydens ‘n onlangse kongres in Parys, Frankryk. Die tema van die kongres was “Food Challenges – Worldwide Farmers Speak Up!”


Die kongres is op 16 en 17 Junie aangebied sodat ‘n gesamentlike standpunt oor die wêreld se voedselsituasie aan die G20-leiers weergegee kan word. Die benadering tot voldoende en volhoubare voedselproduksie was ook op die agenda. 


Verskillende standpunte

Volgens Möller moet debat en samesprekings oor verskeie kwessies voortgaan, aangesien standpunte verskil. Hy sê ‘n wye verskeidenheid standpunte oor die hantering van volhoubare voedselproduksie, internasionale markreëls, die harmonisering van standaarde, die beperking van landelike armoede en die hantering van klimaatsverandering is gedeel.


“ ’n Realiteit wat weereens na vore gekom het is dat baie Afrikalande steeds voedselhulp van die ontwikkelde wêreld sal nodig hê. Dit staan in sterk kontras met die algemene standpunt en praktiese realiteit dat die grootste deel ondergebruikte landboupotensiaal in Afrika is,” vertel Möller.


Eiendomsregte

Tydens die kongres het dit ook duidelik geword dat sonder individuele eiendomsregte of ‘n aanvaarbare vlak van grondbesit en beleggingsekuriteit, die nodig vlakke van belegging in die landbou tot voordeel van produksie nie na vore sal kom nie.


“Gegewe die teleurstellende geskiedenis van grondrestitusie in Suid-Afrika en die Regering se louwarm benadering tot nasionalisering wil dit voorkom asof politieke vooroordele die voedsel-sovereiniteit van Suid-Afrika kan kelder,” sê Möller.


* Suid-Afrikaanse boere het die afgelope tien jaar meer as genoeg kos vir die land se burgers geproduseer. Lees die storie hier.


27 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.36
+1.1%
Rand - Pond
21.29
+1.0%
Rand - Euro
18.27
+1.0%
Rand - Aus dollar
11.83
+1.0%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,802.28
-0.0%
Silwer
22.77
+0.1%
Palladium
1,941.58
-0.2%
Platinum
1,043.22
-0.1%
Brent-ruolie
86.88
-0.1%
Top-40
68,352
-0.8%
Alle aandele
74,485
-0.7%
Hulpbronne 10
74,173
-2.4%
Industriële 25
91,519
-0.7%
Finansiële 15
15,542
+1.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons skryf ons eie roman.
Is n aangename vriendelike mens met baie deernis", en baie''' liefdevol". Hou baie' van my rugby''' en mal oor musiek"...
Lekker kuiermaat
Ek dink ek kom maklik met die meeste mense oor die weg en het n baie goeie sin vir humor soms bietjie aweregs. .Ek is spontaan en het n goeie algemene kennis . EK hou van...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot