AFGRI
BEAN
09 Des
-
9420
0,00
CORN
09 Des
-
4391
0,00
SOYA
09 Des
-
10543
0,00
SUNS
09 Des
-
10900
0,00
WEAT
09 Des
-
6703
0,00
WMAZ
09 Des
-
4920
0,00
YMAZ
09 Des
-
4757
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Voedselpryse kan verdubbel teen 2030

Voedselpryse kan verdubbel teen 2030, wat tot agteruitgang in menslike ontwikkeling kan lei, waarsku Oxfam.

Voedselpryse kan verdubbel teen 2030, wat tot agteruitgang in menslike ontwikkeling kan lei, waarsku die Oxfam-liefdadigheidsgroep. Luidens ’n berig in Guardian (31 Mei) meen die groep dié neiging sal die armstes van die armes die hardste tref, wat verdere maatskaplike onrus kan meebring.


Volgens inligting bestee armes sowat 80% van hul inkomste aan voedsel, derhalwe sal hulle die hardste getref word. Oxfam meen die wêreld betree tans ’n heeltydse voedselkrisis, wat met politieke onrus gepaard kan gaan. Radikale veranderinge sal gemaak moet word om ’n krisis af te weer.


Volgens die jongste voorspellings vir internasionale kommoditeitspryse kan graanpryse, soos dié van mielies, teen 2030 met tot 180% styg. Klimaatsverandering sal na verwagting die grootste rol in dié stygings speel.


Landbouproduksie gehalveer

Die gemiddelde groeisyfer van landbouproduksie is sedert 1990 gehalveer, en ’n syfer van 1% word in die volgende dekade verwag. Die vlak waarteen die vraag na voedsel toeneem, is ver bo produksievlakke, wat ’n vinnig groeiende getal honger gemeenskappe regoor die wêreld tot gevolg het.


Die organisasie het ’n beroep op mnr. David Cameron, Brittanje se Eerste Minister, asook die leiers van die ander G20-lande gedoen om tot nuwe reëls en regulasies vir die bestuur van voedselmarkte in te stem, sodat die wisselvalligheid van pryse beperk kan word.


"Ons is besig om in ons slaap te loop na ’n krisis wat voorkom kan word. Een uit sewe mense op die planeet is elke dag honger ondanks die feit dat die wêreld in staat is om almal te voed. Die voedselstelsel moet onder hande geneem word,” aldus me. Barbara Stocking, Oxfam se uitvoerende hoof.


Bron: Guardian


2 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.35
-1.0%
Rand - Pond
21.27
+0.1%
Rand - Euro
18.30
-0.0%
Rand - Aus dollar
11.80
+0.1%
Rand - Jen
0.13
+0.1%
Goud
1,797.30
0.0%
Silwer
23.48
0.0%
Palladium
1,956.00
0.0%
Platinum
1,028.50
0.0%
Brent-ruolie
76.10
-0.1%
Top-40
68,351
+0.1%
Alle aandele
74,548
+0.1%
Hulpbronne 10
73,315
-0.7%
Industriële 25
92,605
+1.0%
Finansiële 15
15,401
-0.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Lekkerseergemaak
Ek wil weer geluk vind en weet hoe om die regte vrou lief te he en weet hoe om weer een gelukkige Family tw kan wees
Vrou wat soek na ware liefde en geluk.
Ek is deur ñ moeilike ryd maar dit maak my net sterker en positief vir die toekom voorentoe. Ek hou van stap en movies kyk. Ek hou niks van dronk partytjies en baklei nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot