AFGRI
BEAN
04 Okt
-
9092
0,00
CORN
04 Okt
-
4886
0,00
SOYA
04 Okt
-
9180
0,00
SUNS
04 Okt
-
9985
0,00
WEAT
04 Okt
-
7142
0,00
WMAZ
04 Okt
-
4899
0,00
YMAZ
04 Okt
-
4833
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Voëlgriep: Bedryf vra vir inenting

Die moontlikheid van inenting teen voëlgriep word deur belanghebbendes oorweeg.

'n Taakspan is op die been gebring om die kwessie van inenting teen voëlgriep te bekyk.

Dit volg nadat senior verteenwoordigers van die bedryf mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, ontmoet het om die moontlikheid te bespreek.

Die partye het ooreengekom dat 'n besluit oor inenting op wetenskaplike navorsing oor die langtermynvoordele vir die sektor en die land gegrond sal wees.

Die taakspan sal wetenskaplik gronde ondersoek, lui 'n verklaring deur die departement. Die partye het ook oor oplossings en versagtingstrategieë vir die onlangse H5N8-uitbreking gepraat.

“Die huidige uitbreking bedreig die bestaan van die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf, asook werkgeleenthede in die sektor,” lui die verklaring. Die bedryf het sy kommer uitgespreek oor vergoeding en riglyne vir die beginsels rakende vergoeding aan plase wat deur die siekte geraak word.

Behoorlike riglyne kom

Die departement het onderneem om riglyne vir vergoeding te voorsien. Die bedryf het ook toestemming gevra om bevrugte eiers in te voer, om die gaping te oorkom wat ontstaan het nadat voëls weens voëlgriep van kant gemaak is.

Die departement het onderneem om dié versoek spoedig te oorweeg. Intussen was daar volgens die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE) se voëlgriepwebblad vandeesmaand verdere uitbrake van die H5N8-virusstam in Suid-Afrika.

Die siekte is die eerste keer op 'n plaas in die AbaQulusi- munisipale gebied (Vryheid) in KwaZulu-Natal gevind, waar 50 000 hoenders toe van kant gemaak is.

Daar was ook 'n aanmelding onder agterplaashoenders in die munisipale gebied, Dr. Pixley ke Seme (Volksrust, Wakkerstroom, Amersfoort) in Mpumalanga, waar 135 hoenders van kant gemaak is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.68
-0.3%
Rand - Pond
20.21
+0.1%
Rand - Euro
17.62
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.47
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.3%
Goud
1,718.01
-0.5%
Silwer
20.77
-1.4%
Palladium
2,305.48
-0.7%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,839
0.0%
Alle aandele
66,313
0.0%
Hulpbronne 10
64,568
0.0%
Industriële 25
80,073
0.0%
Finansiële 15
14,053
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Vrystaat plaas boertjie opsiek na sy versie
Ek is lewens lustig en altyd 'n bok vir sports Lief vir die buite lewe soos kamp visvang en bike ry
Boeremeisie wat nie in die stad sal aard nie
Ek is n kind van God, n ekstrovert wat n sagte hart het. Ek hou van dans, vis vang, grond onder my voete en die buitelewe. Ek is op my gelukkigste in my skaapkraal. Ek is...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot