AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9498,8
-161,20
CORN
24 Mrt
-
4060
45,00
SOYA
24 Mrt
-
8135
-88,00
SUNS
24 Mrt
-
8630
-225,00
WEAT
24 Mrt
-
6430
65,00
WMAZ
24 Mrt
-
3842
55,00
YMAZ
24 Mrt
-
4029
33,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Voëlgriep in EU keer ‘storting’

Die EU-voëlgriepverbod sal die plaaslike hoenderbedryf teen invoer uit drie Europese lande beskerm ná die verval van voorlopige teenstortingstariewe op 2 Januarie.

Mnr. Kevin Lovell, hoof uitvoerende beampte van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV), het gesê dat dit onwaarskynlik lyk dat enige moontlike heeltydse teenstortingstariewe teen vroeg in Januarie in plek sou wees.

Die tariewe het ses maande lank vir invoer uit Nederland, Brittanje en Duitsland gegeld. Voëlgriep het in dieselfde drie lande uitgebreek en daarom is invoer uit dié lande sedert 11 November verbied.

Lovell sê die Kommissie vir Internasionale Handelsadministrasie (Itac) se sogenaamde kernfeitebrief, wat deel is van die hersiening van die voorlopige tariewe, bevestig min of meer die strekking van die voorlopige tariewe. “Invoerders probeer die proses deur regsaksies sloer, maar ons staan dit teen,” het Lovell gesê.

Mnr. David Wolpert, hoof- uitvoerende beampte van die Assosiasie van Vleisinvoerders en –uitvoerders (AMIE), sê egter dié organisasie het die inhoud van die eerste brief betwis en geëis dat Itac ’n nuwe brief uitreik. Ten tyde van die skryf van dié berig het AMIE die tweede brief nog bestudeer. AMIE se besware teen die eerste brief was dat korrespondensie van alle partye nie in ag geneem is nie.

Itac se volgende stap is om ’n aanbeveling oor tariewe aan dr. Rob Davies, Minister van Handel en Nywerheid, te maak, wat dit moet oorweeg. Indien hy op permanente tariewe sou besluit, moet dit deur mnr. Mcebisi Jonas, Adjunkminister van Finansies, in dieStaatskoerant afgekondig moet word. Wolpert het gesê dit sou moeilik wees om al dié prosesse teen 2 Januarie te kon afhandel.

Lovell het gesê voordat die voëlgriepverbod ingestel is, is groot hoeveelhede hoender steeds uit Nederland en Brittanje ingevoer, ondanks die teenstortingsmaatreëls. “Die tariewe was dus nie genoeg om invoerders te ontmoedig nie.” Volgens invoersyfers is meer hoender van Januarie tot Oktober 2014 ingevoer as in dieselfde tyd die vorige jaar. Syfers vir invoer ná die verbod was teen druktyd nog nie beskikbaar nie.

Volgens Wolpert het die verbod nie ’n onmiddellike invloed op voorraad in Suid-Afrika gehad nie. “Daar was genoeg voorraad in die stelsel vir Kersfees. Hoender word ingevoer uit onder meer Brasilië, Argentinië, Spanje, Frankryk en Thailand.” Wolpert het verwag dat daar minstens nog vir Januarie genoeg voorraad sou wees, maar dat verbruikerspryse daarna weens laer voorraadvlakke kan styg.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.55
+0.3%
Rand - Aus dollar
12.08
+0.1%
Rand - Jen
0.14
-0.5%
Platinum
979.10
-0.6%
Palladium
1,421.38
-0.1%
Goud
1,976.74
-0.9%
Silwer
23.15
+0.2%
Brent-ruolie
75.91
-1.0%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wil jou lewe vereik
Ek stel belang in haar lewe. Ek het baie baie liefde Om te gee. Bereid Om by haar aan te pas en te leer
Lag n bietjie en kom geniet die lewe!
Ek is n spontane mens wat weet wat ek in die lewe wil he, en hou van lag en avonture.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot