AFGRI
BEAN
30 Jan
-
9724,8
70,80
CORN
30 Jan
-
4600
8,00
SOYA
30 Jan
-
9400
-135,00
SUNS
30 Jan
-
9951
-269,00
WEAT
30 Jan
-
6782
73,00
WMAZ
30 Jan
-
4355
-63,00
YMAZ
30 Jan
-
4484,6
-49,40
AMT
Ave Wool - Non RWS
20 Jan
-
170,89
-2,92
Ave Wool - RWS
20 Jan
-
181,89
-7,19
Beeste A2/3
20 Jan
-
58,72
2,37
Beeste AB2/3
20 Jan
-
58,36
3,52
Beeste B2/3
20 Jan
-
56,86
4,26
Beeste C2/3
20 Jan
-
52,54
0,65
Bevrore Hoender
20 Jan
-
31,75
-2,38
Bokkies (onder 30 kg)
20 Jan
-
63,65
-0,77
Bokooie
20 Jan
-
40,24
-2,32
Groot (meer as 40 kg)
20 Jan
-
41,1
-3,43
Hoender (IQF)
20 Jan
-
32,82
0,66
Medium (30-40kg)
20 Jan
-
56,66
1,18
Pork Average
20 Jan
-
37,05
0,71
Poultry Average
20 Jan
-
32,38
-0,99
Skaap A2/3
20 Jan
-
87,14
3,08
Skaap AB2/3
20 Jan
-
80,78
-2,47
Skaap B2/3
20 Jan
-
70,13
0,82
Skaap C2/3
20 Jan
-
65,78
1,26
Speenkalf
20 Jan
-
36,84
0,12
Spekvarke
20 Jan
-
38,49
1,90
Stoorlammers
20 Jan
-
38,71
0,25
Varkwors
20 Jan
-
29,77
0,61
Vars Hoender
20 Jan
-
32,57
-1,26
Vleisvarke
20 Jan
-
36,9
0,60

Voëlgriep ook by wilde voëls gevind

Die H5N8-voëlgriepstam is vir die eerste keer nou ook by wilde voëls in Suid-Afrika bespeur.

Dieselfde stam van hoogs aansteeklike voëlgriep wat sedert Junie op vier kommersiële Suid-Afrikaanse hoenderplase uitgebreek het, is nou ook in wilde voëls in die land gevind. Volgens die internasionale organisasie vir dieregesondheid (OIE) se voëlgriepwebblad het Suid-Afrika nege vrektes weens die H5N8-stam onder geelbekeende, kolganse en swartkeelgeelvinke aangemeld.

Dit was in die munisipale gebiede van Lekwa (Standerton) in Mpumalanga en van Tshwane (Pretoria) en Emfuleni (Vanderbijlpark) in Gauteng. Volgens prof. Celia Abolnik, kenner op die gebied van pluimveegesondheid aan die Universiteit van Pretoria, is dit die eerste keer dat dié stam onder wilde voëls in Suider-Afrika gevind is.

“Dit dui moontlik daarop dat die virus ná 'n uitbreking in Januarie in Uganda deur watervoëls oorgedra is, wat nie noodwendig trekvoëls is nie,” sê sy. Dr. Ziyanda Majokweni, direkteur van die Bestuursagentskap vir Pluimveesiektes (PDMA), sê die feit dat die stam in wilde voëls gevind is, verhoog die risiko’s vir die kommersiële bedryf, omdat wilde voëls as “ 'n reservoir” kan dien.

Waarneming

Volgens mnr. Kevin Lovell, hoof van die Suid-Afrikaanse Pluimveevereniging (SAPV), vereis die OIE dat hoogs aansteeklik voëlgriep onder wilde voëls aangemeld word, maar die bedoeling is nie dat dit tot handelsbeperking lei nie. Sulke voëls word nie doodgemaak nie.

Volgens Lovell is die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye besig om die beste manier van waarneming onder wilde voëls in hoërisikogebiede te bepaal. Dit behels die neem van voëlmismonsters. Beperkte waarneming vind reeds plaas, sê Lovell.

Volgens 'n berig op die Mosambiekse mediawebwerf O País het dié buurland se verbod op die invoer van hoenders uit Suid-Afrika, Zimbabwe en die Demokratiese Republiek van die Kongo die Mosambiekse spysenieringsbedryf geknou. KFC het byvoorbeeld sy getal daaglikse maaltye halveer.

Tekorte

'n Woordvoerder vir KFC het gesê plaaslike produsente kan nie die gehalte en hoeveelheid waarborg wat KFC benodig nie, maar dat die onderneming weens die krisis twee ton plaaslike hoenderstukke op 'n proefgrondslag gaan koop. Die webwerf bizcommunity.com het op 25 Julie berig Mosambiek het sy verbod op die invoer van hoendereiers vanaf Suid-Afrika onder sekere voorwaardes opgehef.

Die nuusdiens Reuters het die vorige dag berig Namibië het ook sý verbod op sekere pluimvee-invoere uit Suid-Afrika onder sekere voorwaardes opgehef. Verskeie KFC-takke en kleiner hoenderverkopers in Windhoek het tekorte ervaar. Namibië laat die invoer van lewende pluimvee en volstruise toe uit sogenaamde kompartemente wat deur Suid-Afrika se departement van landbou, bosbou en visserye goedgekeur is, mits dit buite 'n 90 km-radius van die Vaaldam is.

Rou pluimvee-, volstruis- en eierprodukte vanuit dié kompartemente, en wat by goedgekeurde abattoirs geslag is, word ook toegelaat.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.38
-1.0%
Rand - Pond
21.49
-0.6%
Rand - Euro
18.87
-0.8%
Rand - Aus dollar
12.29
-0.4%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Platinum
1,014.88
+0.1%
Palladium
1,636.90
-0.5%
Goud
1,924.36
-0.2%
Silwer
23.67
+0.3%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,344
-0.6%
Alle aandele
80,325
-0.6%
Hulpbronne 10
77,934
+0.1%
Industriële 25
102,701
-1.1%
Finansiële 15
16,323
+0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
🎶 All we need is love
Onafhanklik, goeie waardes, sin vir humor, diere liefhebber, sagte hart. Geniet Park runs op Saterdae, beoefen skyf skiet as ook Karate. Mal oor musiek en geniet n rit op my...
Kom ons gesels en kyk wat gebeur.
Ek is ñ baie optimistiese mens met baie liefde om te gee. Soek my beste vriend vir wie ek lief kan wees. ❤️
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot