AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9000
50,00
CORN
07 Okt
-
4883
-10,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10630
150,00
WEAT
07 Okt
-
7350
9,00
WMAZ
07 Okt
-
4960
-5,00
YMAZ
07 Okt
-
4640
-20,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Voëlgriep-uitbreking: Volgende 14 dae bepalend

akkreditasie
0:00
play article
Intekenare kan na hierdie artikel luister
Wilde seevoëls. Foto: Johan Norval
Wilde seevoëls. Foto: Johan Norval
Die uitbreking van voëlgriep onder wilde seevoëls aan die Wes-Kaapse kus kan nog ’n paar weke voortduur, sê mnr. Anton Bredell, Wes-Kaapse minister van plaaslike regering, omgewingsake en ontwikkelingsbeplanning.

Veral Dyereiland in die Overberg gaan tans onder die uitbreking gebuk. “Dit is ’n baie ingewikkelde situasie om te bestuur. Ons is tans veral bekommerd oor Dyereiland, waar sowat 500 voëls per dag vrek. Dyereiland is ’n broeikolonie waar die voëls naby aan mekaar is en die siekte vinnig versprei.”

Ander brandpunte sluit die De Mond-natuurreservaat en die Bergrivier-munisipaliteit, waar die uitbreking eerste opgemerk is, in.

“Die volgende 14 dae sal bepalend wees. Ons versoek steeds dat die publiek met ons saamwerk en geen siek of dooie voëls nader of vervoer nie. Stel ons eerder in kennis sodat ons spoedig kan reageer.”

Bredell sê tans word veral Kaapse trekduikers deur die uitbreking geraak. Die departement is veral bekommerd oor die bankduiker, ’n trekduiker wat baie skaars is en ook geraak kan word.

Vrektes kan by bit.ly/3lHQF16 by die staatsveearts aangemeld word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.99
+0.1%
Rand - Pond
20.15
-0.3%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.1%
Goud
1,712.12
-0.0%
Silwer
20.76
+0.5%
Palladium
2,261.50
-0.0%
Platinum
932.00
+0.7%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,198
-0.4%
Alle aandele
65,573
-0.4%
Hulpbronne 10
63,523
+0.4%
Industriële 25
79,396
-0.8%
Finansiële 15
13,959
-0.3%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Net een lewe doen dit volheid
Ek soek na Liefde en harmonie, Ek is mal oor reís Lief vir golf speel en gym Om met vriende en Familie sosiaal te wees
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot