AFGRI
BEAN
23 Mrt
-
9660
-325,00
CORN
23 Mrt
-
4390
-69,00
SOYA
23 Mrt
-
8245
-213,00
SUNS
23 Mrt
-
8600
-500,00
WEAT
23 Mrt
-
6340
-126,00
WMAZ
23 Mrt
-
3870
-79,00
YMAZ
23 Mrt
-
3976
-143,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

‘Voer uit na Asië, Afrika en Midde-Ooste’

Europa is, as uitvoermark, ’n historiese pretpark weens sy bevolking wat al hoe ouer word is, maar Asië, die Midde-Ooste en Afrika bied goeie geleenthede, sê dr. Tobias Doyer.  

Europa is, as uitvoermark, ’n historiese pretpark weens sy bevolking wat al hoe ouer word is, sê dr. Tobias Doyer, uitvoerende hoof van Santam Landbou.

 

Hy het op die Melkprodusente-organisasie se kongres in Johannesburg gesê Asië, die Midde-Ooste en Afrika bied egter goeie geleenthede. “As ’n mens kyk na die lewensverwagting van Wes-Europa en Amerika, gaan dié streke nog lank babelas hê van die ekonomiese krisis.”


Die voordeel wat dit vir Suid-Afrikaanse produsente kan inhou, is dat Europa moontlik nie meer sulke groot subsidies sal kan bekostig nie. “Die nadeel sal na vore kom sodra dié lande begin om hul eie markte te beskerm.”


Tans is Asië een van die markte wat goeie uitvoergeleenthede bied. “Wat kan ek sê? China is enorm. Sit dan nog die Indiese, Singapoer- en Hongkong-mark daarby. In die toekoms kan dit selfs oorweeg word om na ’n enkele stad uit te voer bloot omdat daar soveel mense daar woon.”


Die Midde-Ooste bied ook groot uitvoergeleenthede. “Daar is baie olie, maar min water.” Doyer sê daar is dalk heelwat steun beskikbaar vir uitvoer na Afrika suid van die Sahara, maar daar is min verbruikers in dié wêreldstreek.


30 Augustus 2010

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
+1.0%
Rand - Pond
22.32
+0.5%
Rand - Euro
19.73
+0.7%
Rand - Aus dollar
12.17
+0.5%
Rand - Jen
0.14
+0.8%
Platinum
987.23
+0.2%
Palladium
1,436.05
-0.5%
Goud
1,983.38
+0.7%
Silwer
23.11
+0.6%
Brent-ruolie
76.69
+1.8%
Top-40
69,994
+0.3%
Alle aandele
75,513
+0.4%
Hulpbronne 10
65,112
-1.0%
Industriële 25
102,548
+0.8%
Finansiële 15
15,399
+0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Mens lewe net eens.....kom ons maak dit tel
Sal die beste tyd van jou lewe wees. Eks n baie fun en outgoing persoon. Hou van challenges en sit nooit stil nie
Nie net n goeie mamma,Kan n goeie vriendin ook wees
Want Ek is opregte mense. Het baie seer gekry. Ek is reguit mens. Ek is Altyd vriendelik en gee my Al's. Ek Hou daar van Om Saam mense te lag en sports te Kan hê. Ek Kyk...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot