AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Voer VSA ou hoendervleis na SA uit?

Die uitvoer van Amerikaanse hoender na Suid-Afrika het 'n bitter smaak in die mond van die Suid-Afrikaanse pluimveebedryf gelaat.

Ná robuuste onderhandelinge met sy Amerikaanse eweknie het die SA Pluimveevereniging (SAPV) toegesien dat slegs 65 000 ton Amerikaanse hoenderstukke aan die been die land jaarliks (vrygestel van teenstortingstariewe) kan binnekom, en nie 110 000 ton, soos die Amerikaners eers gevra het nie.

Hierdie ooreenkoms was 'n voorwaarde wat gestel is vir Suid-Afrika om deel van die Amerikaanse wet op groei en geleenthede (die Agoa-wet) te bly.

Landbouweekblad het in Maart berig dat mnr. Kevin Lovell, hoof van die SAPV, aan die Parlement se portefeuljekomitee vir landbou, bosbou en visserye gesê het dat dit 65 000 ton gemors is wat van Amerika af kom, wat hulle daar nie wil eet nie.

Die 65 000 ton is gelykstaande aan 5% van die totale plaaslike hoendervleisproduksie en 9% van plaaslike produksie van stukke aan die been. Volgens die SAPV kan die toegewing die plaaslike bedryf R900 miljoen aan omset kos en 6 500 werkgeleenthede kan in gedrang kom.

Dieselfde hoenderras

Lovell het ook uitgewys dat hoewel Amerikaanse hoender dieselfde hoenderras is as wat in Suid-Afrika voorkom, en hulle dieselfde soort voer kry en op dieselfde manier grootword, meeste van die Amerikaanse hoenders oud is.

Hy het gesê dat die hoendervleis wat Amerikaners nie wil eet nie, eers gestoor en deur die Amerikaanse regering gekoop word om aan sy arm landsburgers te verkoop en om troeteldierkos te word. Die res word op die arm mense in wêreld gestort.

Met die uitvoer van Amerikaanse hoenderstukke wat weer ná 17 jaar na Suid-Afrika uitgevoer word, het mnr. Jim Sumner, president van die Amerikaanse raad vir die uitvoer van pluimvee en eiers (USAPEEC), die land besoek om self hulle hertoetrede tot die Suid-Afrikaanse mark waar te neem.

* Landbouweekblad se parlementêre joernalis, Joylene van Wyk, wou by hom weet hoe veilig hulle hoender is. Kyk na die video.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot