AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Voerkraal stu Oos-Kaapse veeboere

“Ons kry nou twee maal die prys vir ons diere as wat ons voorheen gekry het.”

Die Nasionale Landboubemarkingsraad (NLBR) hoop dat ’n nuwe voerkraal in die Dutywa-streek as grondslag kan dien vir veeboere wat in dié afgeleë voormalige tuislandgebied meer professioneel wil raak.

Die voerkraal, naby die dorpie Sundwane 30 km noordoos van Dutywa, is teen R1,9 miljoen deur die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye opgerig, en kan altesaam 500 diere aanhou. Die NLBR het die gerief onlangs aan boere oorhandig.

“Met die voerkraal wil ons boere help om ontslae te raak van ou en onproduktiewe diere en ook jong mense in veekunde oplei,” sê dr. Xolile Ngetu, voorsitter van die Nasionale Rooivleis-ontwikkelingsprogram. “Ons wil ook hê die voerkraal moet as bemarkingskanaal tussen die boere en die formele mark dien.”

Hy hoop dat die ontwikkelingsprogram vanjaar kursusse in kunsmatige inseminasie en tussenrasteling sal aanbied. Daar is reeds agt soortgelyke voerkrale landwyd opgerig.

Mnr. Mxoli Poto van Ikeptu-koöperasie by Elliot in die Oos-Kaap, wat die geleentheid bygewoon het, sê hul voerkraal het vir die kommunale veeboere baie voordele gebring. “Ons kry nou twee maal die prys vir ons diere as wat ons voorheen gekry het en het baie geleer oor hoe om beter diere te teel.”

Ngetu sê daar is in dié gebied sowat 2 500 huishoudings, wat elk slegs ’n paar diere aanhou. In die winter gaan dit maar broekskeur en die boere maak op aanvullende voeding staat, wat die departement tans aankoop. Die plan is egter om op die lange duur mielies en 10 ha aangeplante weiding te vestig om in die voerbehoefte te voorsien.

Loopbane

Daar is tans 135 beeste in die voerkraal. Die diere word op 180 kg daarheen gebring, en word op ’n kontrakvoer-stelsel (custom feeding) gevoer na gelang van hul kondisie totdat hulle ’n graad 2-vetvlak bereik.

Wan neer hulle tussen 300 kg en 500 kg weeg, word hulle bemark. Die kommunale boere se vee word kosteloos na die voerkraal gestuur. Wanneer ’n bees verkoop word, word R800 van die verkoopprys aan die voerkraal teruggegee. Daar is ook ’n kleiner kampie waar skape aangehou kan word. Tans word die meeste beeste nog op die tradisionele mark verkoop, maar Ngetu voorsien dat, soos die gehalte verbeter, boere hul vee aan slagplase of op veilings kan verkoop.

Die voerkraal het reeds in Desember opgemaak. By die onlangse amptelike oorhandiging het mnr. Senzeni Zokwana, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, gesê die voerkraal poog om loopbaangeleenthede aan jong mense te verskaf. “Hier is vyf hoërskole in die omgewing, maar byna geen ontwikkeling of werk nie. Nou kan hulle sien daar is iets wat hul lewens beter kan maak,” sê hy.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.15
-0.8%
Rand - Pond
20.13
-0.2%
Rand - Euro
17.68
-0.3%
Rand - Aus dollar
11.55
-0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.6%
Goud
1,694.80
-1.1%
Silwer
20.13
-2.6%
Palladium
2,192.88
-3.1%
Platinum
916.50
-1.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,280
-0.2%
Alle aandele
65,676
-0.2%
Hulpbronne 10
63,294
+0.0%
Industriële 25
79,505
-0.7%
Finansiële 15
14,072
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot