AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Voertuigverkope verwag kopwinde

Suid-Afrika se verkoopsyfer vir nuwe voertuie sal na verwagting vanjaar aansienlik daal.

Vanjaar sal 543 306 nuwe voertuie in Suid-Afrika nuwe eienaars kry teenoor die 617 691 nuwe voertuie wat in 2015 van die hand gesit is.

Mnr. Chris de Kock, Wesbank se hoofbestuurder, het tydens die Wesbank/Suid-Afrikaanse Gilde van Motorjoernaliste (SAGMJ) se ‘Motor van die Jaar’-banket in Johannesburg gesê dit verteenwoordig ’n daling in die verkope van nuwe voertuie van 12%. Dit het al ’n tradisie geword dat Wesbank jaarliks tydens hierdie glansgeleentheid in die kristalbal van voertuigverkope kyk.

Volgens De Kock is ’n hele paar makro-ekonomiese kopwinde verantwoordelik vir die verwagte daling in die verkoopsyfer. Dit sluit onder meer in ’n lae verwagte groei in die bruto binnelandse produk (BBP), rentekoerse wat na verwagting met 125 basispunte kan styg, die verwagte afgradering van Suid-Afrika se kredietstatus èn die verdere verswakking van die rand teenoor die dollar van tot soveel as R17,20 teen 2019.

“Die beweging van die rand is ’n sleutelaspek in die verkope van nuwe voertuie in Suid-Afrika. ’n Verdere verswakking van die rand sal vervaardigers dwing om die verkooppryse meer aggressief te verhoog. Die sal nuwe voertuigpryse méér laat styg as verbruikersprysinflasie (VPI) en gevolglik méér voertuigkopers na die mark vir tweedehandse voertuie dwing,” het De Kock gesê.

• Die Volvo XC90 is as Wesbank/SAGMJ se ‘2016 Motor van die Jaar’ aangewys met die Ford Fusion tweede en die Mazda 2 in die derde plek.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.01
+0.3%
Rand - Pond
19.33
+0.0%
Rand - Euro
17.28
+0.6%
Rand - Aus dollar
11.59
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.5%
Goud
1,629.04
+0.4%
Silwer
18.40
+0.2%
Palladium
2,076.27
+1.6%
Platinum
853.51
+0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wil jou graag ontmoet
Ek is eerbaar, opreg, liefdevol, positief, prettig en lief vir die lewe. ek is nie perfek nie. ek hou van goeie intelligente geselskap, musiek en lekker saam kuier. en nog...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot