AFGRI
BEAN
05 Okt
-
9016
0,00
CORN
05 Okt
-
4802
0,00
SOYA
05 Okt
-
9140
0,00
SUNS
05 Okt
-
10053
0,00
WEAT
05 Okt
-
7105
0,00
WMAZ
05 Okt
-
4830
0,00
YMAZ
05 Okt
-
4755
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vol damme kan Noord-Kaap bedreig

Hoë vlakke van die Vaal-, Gariep- en Van der Kloofdamme kan tot vloede in die Noord-Kaap lei, waarsku Agri Noord-Kaap.

Agri Noord-Kaap is uiters bekommerd oor die hoë inhoudsvlakke van die Vaal-, Gariep- en Van der Kloofdamme. Indien die stelsels nie noukeurig bestuur word nie, kan daar ’n situasie ontwikkel dat gebiede in die Noord-Kaap met 'n vloed bedreig word. Inligting wat die Departement van Waterwese op 11 Maart vrygestel het, dui daarop dat die invloei van die Vaaldam 1 450 kumek beloop en die uitvloei 940 kumek.

Die Bloemhofdam is 81% vol, styg steeds en sal binne ’n paar dae 100% vol wees. Teen gister was daar ’n invloei van 700 kumek en 400 kumek is uitgelaat. Die probleem is dat die laer Vaal-gebied by Douglas (Vaallus) slegs 800 kumek kan hanteer alvorens die rivier sy walle sal begin oorstroom. 

Die Gariepdam was gister (11 Maart) 93% vol en die Van der Kloof dam 100%. Hul uitvloeie was 200 kumek by elkeen gewees.

Verteenwoordigers van Agri Noord-Kaap het ’n provinsiale rampbestuurvergadering bygewoon en het die geleentheid gehad om insette en kommentaar te lewer. “Dit is aan die vergadering gestel dat ons meen dat die uitvloei van die Bloemhofdam verhoog moet word na 700 kumek. Die uitvloei van die Van der Kloofdam behoort ook te verhoog na ten minste 600 kumek.

“Dit is van belang dat daar van invloeiprojeksies gebruik gemaak word om die uitlatings te bepaal ten einde oorstromings te voorkom. Nou is dit nog moontlik om beheer so aan te pas dat daar nie oorstromings sal plaasvind nie. Dit is vir ons op dié stadium onduidelik of die betrokke departemente aan ons versoeke gehoor sal gee.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.77
-0.8%
Rand - Pond
20.15
+0.4%
Rand - Euro
17.57
+0.2%
Rand - Aus dollar
11.57
-0.9%
Rand - Jen
0.12
-0.5%
Goud
1,717.07
-0.5%
Silwer
20.66
-1.9%
Palladium
2,253.00
-3.0%
Platinum
923.50
-1.1%
Brent-ruolie
91.80
+3.2%
Top-40
59,202
-1.1%
Alle aandele
65,613
-1.1%
Hulpbronne 10
63,687
-1.4%
Industriële 25
79,239
-1.1%
Finansiële 15
13,961
-0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
n Man opsoek na n maatjie
Ek is n Christen en soek n Christen maatjie. Ek leef eenvoudig, is baie lojaal en hou van vrede in my lewe. Ek is n introvert maar kan sosiaal wees as ek moet. Ek verkies...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot