AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Volgende stap met onteieningswet beplan

Die Parlement sal vroeg in 2018 weer kyk na die Wetsontwerp op Onteiening.

Die Wetsontwerp op Onteiening, beplande wetgewing wat ernstige implikasies vir plaaslike boere het, sal in die eerste twee kwartale van 2018 deur die Parlement heroorweeg word.

Pres. Jacob Zuma het die wetsontwerp vanjaar na die Parlement teruggestuur omdat hy meen dit nie die grondwetlike toets sal slaag nie, weens gebrekkige openbare verhore. Die petisies teen die voorgestelde wetgewing wat Zuma in 2016 ontvang het, het verskeie probleme rakende prosedure uitgewys.

Dit sluit in dat sommige van die prosesse wat by die Nasionale Raad vir Provinsies (NRP) en sommige provinsiale wetgewers gevolg was nie in lyn met die Grondwet is nie en dat die NRP nie genoeg met die publiek gekonsulteer het voor die wetsontwerp goedgekeur is nie.

Die werk aan wysigings van dié wetsontwerp duur al langer as nege jaar. Die huidige Wet op Onteiening (Wet 63 van 1975) moet volgens die Regering aangepas word om in lyn met die Grondwet te wees, om die Regering te help om sy grondhervormingsdoelwitte te haal.

Me. Patricia Adams, ANC-LP, het ook voorgestel dat die komitee ’n werksessie moet kry sodat onder meer 'n duidelike en gemeenskaplike verstaan van die redes vir die terugverwysing van die wetsontwerp gekry word.

LEES OOK: Práát oor onteiening sonder vergoeding

Erken skuld

Mnr. Jeremy Cronin, adjunkminister van openbare werke, wat hoofsaaklik met die wetsontwerp doenig is, het erken dat die Departement van Openbare Werke nie sy taak voltooi het om die NRP behoorlik rakende die ingewikkeldheid van die wetsontwerp te adviseer nie.

“Die NRP het gehaas om af te sluit vir die munisipale verkiesing in Augustus. Laat ons eerlik wees daaroor. So ons siening is dat die proses nie bevredigend was nie.”

Die president het ook petisies ontvang dat die wetsontwerp nie na die Nasionale Huis vir Tradisionele Leiers (NHTL) gestuur was vir goedkeuring nie. Tradisionele leiers het vroeër versoek dat die onteiening van kommunale grond, wat onder tradisionele leierskap is, buite die onteieningswetsontwerp moet val.

Die NHTL het aangevoer indien kommunale grond onteien word, dit teenstrydig sal wees met die hoofsaaklike doel van die wetgewing, naamlik om die ongelykhede van die verlede aan te spreek.

Hierdie versoek is nie toegestaan nie. Volgens die regsadviseurs van die Parlement kan die insette van die NHTL nie as insette van almal onder tradisionele leierskap aanvaar kan word nie want elke individu se insette tel wanneer dit by openbare verhore kom.

LEES OOK: Sê jou sê oor kommunale grondregte

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Looking for authentic people
Ek is lojaal Hardwerkend Hou nie van oneerlikheid nie The slower the better - ons lewe in n kits wereled waar mense te vinnig dinge wil hé Alles in die Lewe is n proses Tyd...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot