AFGRI
BEAN
26 Sep
-
9510
0,00
CORN
26 Sep
-
4809
0,00
SOYA
26 Sep
-
9306
0,00
SUNS
26 Sep
-
10108
0,00
WEAT
26 Sep
-
6960
0,00
WMAZ
26 Sep
-
4790
0,00
YMAZ
26 Sep
-
4709
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Volstruis-inligtingsdag en veiling kom

Sowat 100 broeivolstruise uit die Wes-Kaapse landboudepartement se navorsingsprogram is op 14 Maart op veilingsblok na afloop van ’n inligtingsdag.

Volstruisboere en ander belangstellendes kan op 14 Maart die Wes-Kaapse departement van landbou (WKDL) se gratis volstruisinligtingsdag en –veiling by sy Oudtshoorn-navorsingsplaas bywoon. Sowat 100 broeivolstruise uit die departement se navorsingsprogram is te koop beskikbaar.

Die dag begin met die besigtiging van die die veilingvolstruise, waarna praatjies met onderwerpe soos makro-ekonomiese tendense en huidige tegnologiese ontwikkelings, ekonomiese tendense en geleenthede in die Klein Karoo en produksienorme en tendense in die volstruisbedryf volg.

Praktiese inligting oor die beste slagouderdom vir volstruise en die verbetering van velgehalte is ook op die lys van praatjies. Sprekers sluit in mnre. Wessel Lemmer, senior ekonoom by Absa Besigheidsbank, Willem Burger en FC Basson, albei van WKDL. Profs. Tertuis Brand en Schalk Cloete, en dre. Anel Engelbrecht en Zanell Brand sal ook hul kennis deel.

Skakel 044 203 9404 of 044 203 9420 vir meer inligting, en skakel mnr. PA Geldenhuys om reëlings rondom die besigtiging van die veilingvolstruise te tref op 082 410 7705.

Kyk gerus na die volledige program hier onder.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.08
-0.7%
Rand - Pond
19.11
+1.4%
Rand - Euro
17.40
-0.2%
Rand - Aus dollar
11.73
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.4%
Goud
1,636.39
-0.4%
Silwer
18.50
-2.0%
Palladium
2,083.77
+0.5%
Platinum
859.14
+0.1%
Brent-ruolie
86.15
-5.0%
Top-40
57,110
0.0%
Alle aandele
63,417
0.0%
Hulpbronne 10
56,319
0.0%
Industriële 25
78,436
0.0%
Finansiële 15
14,142
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Wat se jy, ek en jy loop die pad saam tot in Ewigheid.
Ag dis nie my keuse om vir iemand te seh hul moet my leer ken nie. Ek gaan nie eers my tyd mors nie, maar ek sal my tyd gee vir die wat my regtigwaar wil leer ken en n pad saam...
Dis tyd om te leef!!!!
Ek is reg om my beste maatjie te ontmoet. Ek het baie liefde om te gee vir die regte mens, ek is die vrou wat vir jou 'n sexy briefie in die sak van jou baadjie los om...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot