AFGRI
BEAN
29 Mrt
-
9765,2
51,20
CORN
29 Mrt
-
4152
-5,00
SOYA
29 Mrt
-
8242
-1,00
SUNS
29 Mrt
-
8800
93,00
WEAT
29 Mrt
-
6671
-19,00
WMAZ
29 Mrt
-
3854
-29,00
YMAZ
29 Mrt
-
4040
-13,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
17 Mrt
-
171,8
1,17
Ave Wool - RWS
17 Mrt
-
185,09
1,47
Beeste A2/3
17 Mrt
-
54,2
-0,07
Beeste AB2/3
17 Mrt
-
52,95
-0,19
Beeste B2/3
17 Mrt
-
49,6
-1,22
Beeste C2/3
17 Mrt
-
48,53
0,72
Bevrore Hoender
17 Mrt
-
32,97
-0,23
Bokkies (onder 30 kg)
17 Mrt
-
48,13
-1,27
Bokooie
17 Mrt
-
36,44
-2,17
Groot (meer as 40 kg)
17 Mrt
-
36,2
-0,10
Hoender (IQF)
17 Mrt
-
32,21
-0,01
Medium (30-40kg)
17 Mrt
-
44,61
-2,43
Pork Average
17 Mrt
-
32,03
1,11
Poultry Average
17 Mrt
-
32,99
-0,12
Skaap A2/3
17 Mrt
-
82,81
3,66
Skaap AB2/3
17 Mrt
-
81,07
13,42
Skaap B2/3
17 Mrt
-
69,48
9,39
Skaap C2/3
17 Mrt
-
61,58
3,03
Speenkalf
17 Mrt
-
34,11
0,00
Spekvarke
17 Mrt
-
34,05
1,60
Stoorlammers
17 Mrt
-
38,98
-0,96
Varkwors
17 Mrt
-
25,37
1,06
Vars Hoender
17 Mrt
-
33,79
-0,13
Vleisvarke
17 Mrt
-
31,76
0,95
Deel

Volstruis-uitvoer weer vertraag

Die uitvoer van volstruisvleis na die Europese Unie sal met ’n verdere drie maande vertraag word nadat die H5N2-virus weer kop uitgesteek het.

Die uitvoer van volstruisvleis na die Europese Unie sal met ’n verdere drie maande vertraag word nadat die H5N2-virus weer in die Klein-Karoo kop uitgesteek het.


Só sê dr. Botlhe Modisane, hoofdirekteur van diereproduksie en gesondheid by die Departement van Landbou, Bosbou en Visserye. Die volstruisbedryf is verlede jaar verlam weens die uitbreking van dié virus op ’n plaas naby Oudtshoorn.


Modisane het aan die Parlement se portefeuljekomitee oor landbou, bosbou en visserye gesê dat die plaas waar die virus verlede week gevind is, binne die kontrolegebied is.


Hy het gesê buitelandse wetenskaplikes het evaluerings oor die situasie kom doen en veral gekyk na hoe die siekte beheer kan word. Hulle sal later die week ’n verslag daaroor aan die departement gee.


Digtheid van volstruise

“Van die bekommernisse wat ons het, is dat die digtheid van die volstruise in die gebied te hoog is.” Modisane het voorts gesê dat die bedryf daarna sal moet kyk om sy boerderypraktyke in die gebied te verander.


Die bedryf is baie kompleks. Dagoud kuikens word van die broeigebied na plase verskuif waar hulle grootgemaak word. Hulle word in ’n voerkraal gesit en dan weer verskuif om geslag te word, het hy gesê.


Modisane het gesê daar is groot kommer omdat die H7N1-virus buite die kontrolegebied uitgebreek het. Landbouweekblad het vroeër berig dat volstruise op ’n groot volstruisplaas naby Heidelberg in die Wes-Kaap positief vir die hoogs aansteeklike H7N1-voëlgriepvirus getoets het.


29 Februarie 2012

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
+0.3%
Rand - Pond
22.29
+0.5%
Rand - Euro
19.66
+0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
+0.7%
Rand - Jen
0.14
+1.5%
Platinum
954.43
-0.6%
Palladium
1,435.63
+1.3%
Goud
1,963.48
-0.5%
Silwer
23.19
-0.6%
Brent-ruolie
78.65
+0.7%
Top-40
70,878
+0.6%
Alle aandele
76,455
+0.5%
Hulpbronne 10
66,584
+0.2%
Industriële 25
103,407
+1.1%
Finansiële 15
15,600
-0.2%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons kyk!!
Kom ons kyk wat die toekoms en moontlikhede inhou - tyd, geluk, vrede, liefde is kosbaar en net geleen aan ons!!
Everyday is a good day
Mmmm hou van braai kamp dans en some net rustig te wees, ek is baie lief vir diere. Vra as jy iets wil weet.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot