AFGRI
BEAN
01 Des
-
9350,4
96,40
CORN
01 Des
-
4553
45,00
SOYA
01 Des
-
10435
134,00
SUNS
01 Des
-
11000,2
-93,80
WEAT
01 Des
-
6875
90,00
WMAZ
01 Des
-
5133
2,00
YMAZ
01 Des
-
4971
-24,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
18 Nov
-
159,48
-1,95
Ave Wool - RWS
18 Nov
-
164,49
-0,59
Beeste A2/3
18 Nov
-
60,09
0,35
Beeste AB2/3
18 Nov
-
56,25
0,33
Beeste B2/3
18 Nov
-
52,95
1,01
Beeste C2/3
18 Nov
-
48,85
-0,26
Bevrore Hoender
18 Nov
-
32,06
-0,24
Bokkies (onder 30 kg)
18 Nov
-
63
3,43
Bokooie
18 Nov
-
39
-3,28
Groot (meer as 40 kg)
18 Nov
-
44,26
0,39
Hoender (IQF)
18 Nov
-
31,5
0,00
Medium (30-40kg)
18 Nov
-
54,61
-5,70
Pork Average
18 Nov
-
36,05
-0,10
Poultry Average
18 Nov
-
32,36
-0,15
Skaap A2/3
18 Nov
-
90,45
-1,54
Skaap AB2/3
18 Nov
-
75,52
-1,96
Skaap B2/3
18 Nov
-
74,2
-0,26
Skaap C2/3
18 Nov
-
70,7
0,53
Speenkalf
18 Nov
-
37,1
0,21
Spekvarke
18 Nov
-
35,44
-0,81
Stoorlammers
18 Nov
-
39,82
-0,87
Varkwors
18 Nov
-
27,86
-0,60
Vars Hoender
18 Nov
-
33,54
-0,19
Vleisvarke
18 Nov
-
35,95
-0,07

Volstruisbedryf as ‘ramp’ verklaar?

Die volstruisbedryf wil die eerste bedryf word wat as rampbedryf verklaar word om hulp van die staat te ontvang.

Die volstruisbedryf wil die eerste bedryf word wat as rampbedryf verklaar word om hulp van die staat te ontvang.


Mnr. Anton Kruger, uitvoerende hoof van die Volstruisbesigheidskamer (VBK), sê ná die jongste uitbreking van die H5N2 Avian Influenza-virus die bedryf getref het, het die bedryf aansoek gedoen om ramphulp.


Die bedryf hoop om binnekort terugvoer van die staat oor sy aansoek te ontvang. “Sou ons versoek toegestaan word, sal dit die eerste keer in die land se geskiedenis wees wat ‘n bedryf rampstatus kry”, aldus Kruger.


20 000 volstruise en R216 miljoen

Kruger sê sedert die eerste uitbreking van die virus in April 2011 bevestig is, is 20 000 volstruise al van kant gemaak en is die virus op 10 plase geïdentifiseer. Boere word wel markverwant vergoed vir die diere wat van kant gemaak moet word. 


Met die uitbreking is alle uitvoere van volstruisvleis opgeskort, en volgens Kruger verloor die bedryf rondom R108 miljoen per maand weens die uitvoere wat opgeskort is. Die verbod is net langer as twee maande van krag, derhalwe het die bedryf reeds sowat R216 miljoen aan inkomste verloor.


“Groot onsekerheid heers tans by produsente, veral aangesien dit die kern van die bedryf in die Klein Karoo is wat die meeste geraak word. Dié boere se kontantvloei is onder druk. Hulle is ook bekommerd oor die kuikenseisoen wat aan die begin van Julie begin en hoe die hele situasie dit gaan beïnvloed,” vertel Kruger.


Tweede reeks toetse

Kruger sê ‘n tweede reeks toetse word tans in die geraakte gebied onderneem, en die uitslae van dié toetse sal bepaal of die virus binne die beheerde gebied gebly het. Die toetse moet einde Junie voltooi wees.


Hy sê sou dié toetse bewys die virus het nie verder versprei binne of buite die afgebakende gebied nie, sal ‘n derde reeks toetse onderneem word. As dié toetse negatief is, sal die bedryf weer vir hulle uitvoerstatus aansoek doen.


Intussen sê mnr. Jan Greyling, verteenwoordiger van Klein Karoo Agri, voldoende volstruisvleis is plaaslik beskikbaar en verbruikers kan verseker wees dat die vleis “absoluut veilig is om te eet”.


14 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.62
-2.3%
Rand - Pond
21.58
-3.9%
Rand - Euro
18.49
-3.1%
Rand - Aus dollar
12.00
-2.6%
Rand - Jen
0.13
-4.0%
Goud
1,799.32
+1.8%
Silwer
22.51
+1.4%
Palladium
1,902.44
+0.8%
Platinum
1,044.14
+0.6%
Brent-ruolie
86.97
+3.1%
Top-40
68,868
+0.4%
Alle aandele
75,020
+0.3%
Hulpbronne 10
75,989
+3.5%
Industriële 25
92,168
+1.9%
Finansiële 15
15,274
-6.9%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Enige opregte blanke dames
Ek is n eerlik, lojale en n opregte wit man sonder fieterjassie. Wat jy sien is wat jy kry. Gee nie voor wat ek nie is.
JMJenny
Ek is n diereliefhebber. Baie uitgaande en ook baie gemaklik. Ontsettend positief. Iemand met n negatiewe houding moet my asb nie nader nie. Ontsettend lojaal
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot