AFGRI
BEAN
07 Okt
-
8950
0,00
CORN
07 Okt
-
4818
0,00
SOYA
07 Okt
-
9370
0,00
SUNS
07 Okt
-
10247
0,00
WEAT
07 Okt
-
7215
0,00
WMAZ
07 Okt
-
4965
0,00
YMAZ
07 Okt
-
4850
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Volstruisbedryf moet leier bly deur beste te wees

Hoewel die Suid-Afrikaanse volstruisbedryf die besliste wêreldleier is, moet hy geen illusies hê oor die hoë waarde wat op die gehalte van vleis en ander volstruisprodukte geplaas word nie.

Só het mnr. Johan Gelderblom, Wes-Kaapse LUR van landbou, toerisme en dobbelary, aan afgevaardiges op die nasionale volstruiskonferensie op Oudtshoorn gesê.

Hy sê die enigste manier waarop die bedryf die toenemende mededinging van ander lande die hoof kan bied, is om na die beste produk te streef.

"Elkeen van u weet van die groeiende internasionale sensitiwiteit oor voedselveiligheid en die streng vereistes om die verbruiker tevrede te stel. Ons kan met die Europese Unie oor onregverdige of onnodige standaarde debatteer, maar dit sal moeilik wees om tot 'n vergelyk te kom oor laer voedselveiligheidstandaarde," sê hy.

Mnr. Gelderblom sê die provinsiale regering sien na die volstruisbedryf se belange om en die probleme om internasionaal mededingend te bly, is nie onoorkombaar nie.

Ondanks sy dalende markaandeel, het Suid-Afrika 71 % van die wêreld se kommersiële volstruise en voer hy 67 % van die wêreld se volstruisvleis uit. Die bedryf het 'n geskatte kapitaalbasis van R2,1 miljard en verskaf werk aan sowat 20 000 mense.

Hy sê die provinsie se direktoraat Veeartsenydienste het ondersoek hoe om die verbruiker van veilige dierlike produkte te verseker en uitvoerders te help om aan die sertifiseringsvereistes van ander lande te voldoen. Een van die aanbevelings is dat meer veeartsenykundige personeel aangestel moet word.

Die direktoraat het 'n projek begin om die sowat 440 uitvoervolstruisplase in die provinsie in die huidige finansiële jaar aan intensiewe monitering te onderwerp om te verseker dat hulle aan al die belangrikste aspekte vir uitvoersertifisering voldoen.

1 November 2002

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.98
+0.1%
Rand - Pond
20.09
+0.0%
Rand - Euro
17.63
+0.0%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.1%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,712.57
-0.0%
Silwer
20.78
+0.6%
Palladium
2,267.19
+0.2%
Platinum
925.43
0.0%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,416
0.0%
Alle aandele
65,833
0.0%
Hulpbronne 10
63,279
0.0%
Industriële 25
80,027
0.0%
Finansiële 15
13,997
0.0%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
kom ons skryf ons eie roman
ek is n baie positiewe persoon wat altyd reg staan om my medemense te help. ek hou van die buite lewe en gaan kamp baie, jag ,visvang. en natuurlike n lekker braai. die wereld...
Wie is
Ek leef vir God en sit als in Sy hande dan val alles self in plek. Het baie om te vertel en n vreeslike interessante storieboek, maar heeltemal te veel om te tik. My swakste...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot