AFGRI
BEAN
03 Okt
-
9080
-304,00
CORN
03 Okt
-
4881
84,00
SOYA
03 Okt
-
9369,8
-117,20
SUNS
03 Okt
-
10190
-62,00
WEAT
03 Okt
-
7199
84,00
WMAZ
03 Okt
-
4987
59,00
YMAZ
03 Okt
-
4926,2
38,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Volstruisbedryf skud vere reg

’n EU-afvaardiging besoek Suid-Afrika volgende maand om te verseker dat die volstruisbedryf die nodige maatreëls nakom om vars vleis na die EU uit te voer.

’n Afvaardiging van die Europese Unie (EU) besoek Suid-Afrika volgende maand om te verseker die nodige maatreëls vir Suid-Afrika om vars volstruisvleis na Europa uit te voer, is in werking. Volgens mnr. Piet Kleyn, hoof van die Volstruissakekamer, sal Europese inspekteurs en beamptes van 7 tot 15 Junie onder meer slagplase, volstruisplase, veeartesnykundige streke met volstruise en die Volstruissakekamer se kantoor besoek.

“Dis vir ons baie belangrik om ’n gunstige oudit te kry sodat ons kan voortgaan om vars vleis na Europa uit te voer, aangesien dit die belangrikste uitvoermark vir ons vars volstruisvleis is,” sê hy.

Die EU se grense is sedert 26 Augustus verlede jaar weer oop vir vars Suid-Afrikaanse volstruisvleis, maar Kleyn sê die bedryf sukkel steeds om op die been te kom ná die vernietigende gevolge van die uitbreking van Asiese voëlgriep in 2011.

Struikelblokke

“Ons getalle het redelik afgeneem ná die 2011-verbod op die uitvoer van vars vleis, toe ons by ’n laagtepunt van ongeveer 120 000 slagvoëls per jaar gaan draai het,” sê Kleyn. “Die afgelope twee jaar het dit weer goed opgetel tot waarskynlik sowat 180 000 slagvoëls.”

Hy sê egter die verwagting is dat die getal slagvoëls in die volgende produksiejaar met ongeveer 10% sal afneem. Kleyn verduidelik die daling in die markprys is die hoofoorsaak van die afname. Daar is verskeie faktore wat die pryse beïnvloed.

“Omdat Suid-Afrika so lank uit die mark was, is dit moeilik om ons vars vleis te bemark. Volstruisleer is ook nou onder druk. Die geweldige styging in produksiekoste maak ook dat ons ’n verlaging in produksie verwag.”

Naspeurbaar

Aan die vooraand van die besoek moedig Kleyn volstruisboere aan om hul plase volgens die vereiste uitvoerregulasies in stand te hou en te verseker alle aantekeninge is vir die EU beskikbaar.

“Ons glo die bedryf het die nodige veranderinge aangebring om te voldoen aan die EU se vereistes om ons risiko’s te bestuur sodat daar volkome naspeurbaarheid in ons produksieproses is.”

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.84
+1.3%
Rand - Pond
20.20
-0.2%
Rand - Euro
17.54
+0.8%
Rand - Aus dollar
11.63
-0.4%
Rand - Jen
0.12
+1.2%
Goud
1,699.36
+2.3%
Silwer
20.69
+8.7%
Palladium
2,225.50
+2.7%
Platinum
904.00
+4.6%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,850
+0.8%
Alle aandele
64,227
+0.8%
Hulpbronne 10
61,646
+2.3%
Industriële 25
77,524
+0.2%
Finansiële 15
13,816
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Great humor and still have a lot to offer to a sincere person
Let's meet and you can decide. I don't want to pretend or mislead a potential partner. What you see is who I am. Ek is God se kind en dit is nie eers onderhandelbaar...
Die lewe is kort. Kom ons geniet dit saam.
Ek is positief, hou van likewise mense. Is mal oor close wees. Love dit om enige iets te doen saam my geliefdes. Is maklik aanpasbaar. Het nie moodswings en issues.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot