AFGRI
BEAN
22 Mrt
-
9997,6
-0,40
CORN
22 Mrt
-
4152
-62,00
SOYA
22 Mrt
-
8460,2
-51,80
SUNS
22 Mrt
-
9126
-629,00
WEAT
22 Mrt
-
6490
-120,00
WMAZ
22 Mrt
-
3855,40
-94,60
YMAZ
22 Mrt
-
4078,8
-80,20
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Volstruisbedryf wéér sonder uitvoer

Die volstruisbedryf is moedeloos nadat uitvoer verlede week, te midde van die besigste tydperk van sy uitvoertyd, weer gestaak is.

Die volstruisbedryf is moedeloos nadat uitvoer verlede week, te midde van die besigste tydperk van hul uitvoertyd, weer gestaak is.


Mnr. Anton Kruger, hoof uitvoerende beampte van die Volstruisbesigheidskamer, sê die boere is baie gefrustreerd, veral omdat die bedryf se vleisuitvoer na Europa tussen Oktober en Maart bykans verdubbel.


“Hoe langer die status opgehef is, hoe slegter gaan dinge raak. Die boere is baie gefrustreerd, bekommerd en hul kontantvloei is onder geweldige druk.” Kruger sê nadat die H5N2-virus verlede week op ’n plaas in die Oos-Kaap bevestig is, is die Europese Unie se vroeëre besluit om volstruisuitvoer buite die Klein-Karoo-gebied te hervat, vir eers teruggehou.


Die bedryf se verliese sedert die uitbreking van die virus in April vanjaar staan tans op R864 miljoen, met ’n gemiddelde maandelikse inkomste wat op R108 miljoen bereken is.


Rakspasie

Kruger sê boere is tans nie net bekommerd oor die inkomste wat hulle verloor en die werksgeleenthede wat verlore gaan nie. “Ons is ook bekommerd oor die rakspasie wat ons op die Europese mark misloop, en wat later weer met baie werk teruggekry sal moet word.”


Volgens Kruger hoop hulle dat die Regering nou so vinnig moontlik met die EU kan praat, sodat hul mening oor die situasie en die moontlike herinstelling van uitvoer verkry kan word.


Hy sê hulle wag intussen om meer van die Regering te hoor oor die bedryf se rampverklaringsaansoek. Die Land Bank behoort ook binnekort antwoorde te kan verskaf oor hul aansoek om lenings teen laer rentekoerse.


8 November 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.28
+1.4%
Rand - Pond
22.43
+1.0%
Rand - Euro
19.85
+0.5%
Rand - Aus dollar
12.22
+1.2%
Rand - Jen
0.14
+0.5%
Platinum
981.98
+1.0%
Palladium
1,444.54
+2.7%
Goud
1,967.98
+1.4%
Silwer
22.93
+2.4%
Brent-ruolie
75.32
+2.0%
Top-40
69,757
+1.4%
Alle aandele
75,243
+1.3%
Hulpbronne 10
65,777
+0.2%
Industriële 25
101,692
+1.8%
Finansiële 15
15,282
+1.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Saam dinge aanpak !
Ek is n eerlikke opregte reguit man Hou nie van komplikasies nie Gryp die bul by die horings Hou van rondry en nuwe plekke plaaslik en oorsee besoek !! Positiewe uitkyk op lewe...
Blank
Ek is redelik jonk van gees. Hou van dans en kook. 'N sin vir humor is belangriker as 'n resiesfiets.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot