AFGRI
BEAN
25 Nov
-
9000
0,00
CORN
25 Nov
-
4468
0,00
SOYA
25 Nov
-
10240
0,00
SUNS
25 Nov
-
11275
0,00
WEAT
25 Nov
-
6695
0,00
WMAZ
25 Nov
-
5274
0,00
YMAZ
25 Nov
-
5018
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
11 Nov
-
157,79
-1,69
Ave Wool - RWS
11 Nov
-
166,91
2,42
Beeste A2/3
11 Nov
-
60,08
-0,01
Beeste AB2/3
11 Nov
-
56,81
0,56
Beeste B2/3
11 Nov
-
52,15
-0,80
Beeste C2/3
11 Nov
-
48,73
-0,12
Bevrore Hoender
11 Nov
-
31,94
-0,12
Bokkies (onder 30 kg)
11 Nov
-
63,1
0,10
Bokooie
11 Nov
-
43,61
4,61
Groot (meer as 40 kg)
11 Nov
-
46,34
2,08
Hoender (IQF)
11 Nov
-
31,3
-0,20
Medium (30-40kg)
11 Nov
-
60,71
6,10
Pork Average
11 Nov
-
34,12
-1,93
Poultry Average
11 Nov
-
32,11
-0,25
Skaap A2/3
11 Nov
-
90,18
-0,27
Skaap AB2/3
11 Nov
-
75,17
-0,35
Skaap B2/3
11 Nov
-
72,99
-1,21
Skaap C2/3
11 Nov
-
69,21
-1,49
Speenkalf
11 Nov
-
36,96
-0,14
Spekvarke
11 Nov
-
34,51
-0,93
Stoorlammers
11 Nov
-
41,2
1,38
Varkwors
11 Nov
-
26,82
-1,04
Vars Hoender
11 Nov
-
33,1
-0,44
Vleisvarke
11 Nov
-
33,99
-1,96

Volstruise: Bedryf wag vir besluit

Die volstruisbedryf wag in spanning om te hoor of die bedryf tot ramp verklaar gaan word, aldus die VBK.

Die volstruisbedryf wag in spanning om te hoor of die bedryf tot ramp verklaar gaan word.


Dit volg ná die uitbreking van Avian Influenza , sê die Volstruisbesigheidskamer (VBK).


Mnr. Anton Kruger, die uitvoerende hoof van die VBK, sê onderhandelinge moet eers met alle LUR’e vir landbou en met me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye, afgehandel word.


“Mnr. Gerrit van Rensburg, die Wes-Kaapse Minister van Landbou en Landelike Ontwikkeling, het gister (29 Junie) tydens ’n vergadering op George gesê hy moet die kwessie nou met die provinsiale leiers en Joemat-Pettersson bespreek voor ’n finale besluit geneem kan word”, aldus Kruger.


Duisende volstruise geraak

Volgens Kruger kom die H5N2-virus tans op 22 plase in die provinsie voor.


“Met die afgelope roetinetoetse is die virus op nog twee plase in die beheergebied in die Klein-Karoo gevind, en dit is op een plaas naby Heidelberg in die Wes-Kaap geïdentifiseer”.


Die laasgenoemde plaas is onder kwarantyn geplaas en verdere toetse word tans gedoen. “Die toetse word in ’n radius van 10 km rondom die plaas en op die plaas gedoen om te bepaal of die virus dalk verder versprei het”. Kruger sê sowat 1 800 volstruise word op dié plaas aangehou.


Die bedryf gaan al vir twee en ’n half maande onder die virus en vervolgens opgeskorte uitvoer gebuk, en die verliese wat tot dusver aan uitvoerinkomste aangeteken is, staan op sowat R270 miljoen.


Die werkers

Kruger sê hulle het intussen boere ingelig oor die Departement van Arbeid se opleiding-afleggingskema.


Boere wat hierom aansoek doen, ontvang hulp van die staat en werkers word nie in die ware sin van die woord “afgelê”nie.


“Die boer word daarvan vrygestel om vir ’n tyd lank salarisse te betaal – hy moet wel steeds medies en pensioen vir voltydse werkers betaal. Sê nou byvoorbeeld hierdie tydperk word vasgestel op ses maande, of tot wanneer die krisis afgeweer is.


"Die staat betaal dan vir ’n tyd lank om die werkers te laat heroplei, asook 75% van elke werker se salaris vir dié tyd,” verduidelik Kruger.


30 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.09
-0.4%
Rand - Pond
20.66
+0.0%
Rand - Euro
17.80
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.0%
Rand - Jen
0.12
-0.0%
Goud
1,754.60
0.0%
Silwer
21.61
0.0%
Palladium
1,856.61
0.0%
Platinum
984.00
0.0%
Brent-ruolie
83.63
-2.0%
Top-40
66,754
-0.0%
Alle aandele
73,151
+0.0%
Hulpbronne 10
71,441
-0.1%
Industriële 25
87,347
-0.2%
Finansiële 15
16,370
+0.4%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Goeie
Goeie sin vir himor, baie eerlik, hou van die bosveld dan die see en wil net mens wees. en lewe nie alleen oud word Nie.
Passievolle lewenslustige omgee persoon.
Passievol en lewenslustige. Weet hoe om die lewe te geniet. Die lewe is hopeloos te kort vir drama. Bou die toekoms wat ek vir myself wil he. Baie om te bied aan die regte...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot