AFGRI
BEAN
07 Okt
-
9032
82,00
CORN
07 Okt
-
4893
0,00
SOYA
07 Okt
-
9550
20,00
SUNS
07 Okt
-
10555,2
75,20
WEAT
07 Okt
-
7210
0,00
WMAZ
07 Okt
-
5090
30,00
YMAZ
07 Okt
-
4700
-4,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Vonkelwyn van mark onttrek

Vonkelwyn wat weer gebotteleer moes word, is van die mark onttrek omdat die etikette glo misleidend was.

Vonkelwyn van die Vinimark-wynmaatskappy is onlangs van die mark onttrek omdat die etikette op die bottels misleidend was.

Luidens ’n berig in Die Burger het die bottels waarin die vonkelwyn verouder was begin ontplof, daarom moes die wyn weer gebotteleer word. Volgens die wynmaker van Vinimark, mnr. Rudiger Gretschel, is hulle geadviseer dat die wyn steeds aan die Cap Classique-vereistes voldoen en dat hulle die ou etikette kon gebruik.  

Die Wyn-en-spiritusraad (Sawis), het intussen bevind dat die wyn nie as Cap Classique kwalifiseer nie en opdrag gegee dat die etikette van die wyn vervang moet word. Die wyn wat beïnvloed word, is die Krone Borealis 2010 en Krone Rose 2010, wat nou onder die Twee Jongen Gezellen-etikette verkoop sal word teen sowat R60 vergeleke met oor die R100 vir die Krone wyne.

Die Cap Classique-vereniging van Suid-Afrika is egter nog nie tevrede met hoe die voorval hanteer was nie, veral omdat daar steeds kurk met die naam Cap Classique op die bottels gebruik word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.13
-0.7%
Rand - Pond
20.21
-0.6%
Rand - Euro
17.65
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.56
-0.2%
Rand - Jen
0.12
-0.7%
Goud
1,695.13
-1.0%
Silwer
20.24
-2.0%
Palladium
2,240.50
-0.9%
Platinum
929.00
+0.4%
Brent-ruolie
94.42
+1.1%
Top-40
59,100
-0.5%
Alle aandele
65,480
-0.5%
Hulpbronne 10
62,834
-0.7%
Industriële 25
79,508
-0.7%
Finansiële 15
14,003
+0.1%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opskrif
Ek is fun Om mee SAAM te wees. Hou van lag en Om te bederf. Hou van Kos maak, movie, shopping, uit eet, rond te loop in malls love Dans rugby braai . Om te hug hande vas the Hou...
Om my te Ken is om my lief te he
Sag dinamiese persoon wat iemand altyd eerste stel en respekteer,. Hou van eerlike opregte mense wat nie my tyd mors nie.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot