AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vooraanstaande Noord-Kaapse boer ernstig beseer in ongeluk

akkreditasie
Mnr. Dissie Kruger. Foto: Vida Booysen
Mnr. Dissie Kruger. Foto: Vida Booysen
Mnr. Dissie Kruger, vooraanstaande boer van Orania in die Noord-Kaap, is op Sondag 15 Augustus ernstig beseer in ‘n motorongeluk.

Volgens sy seun, Derius, is sy pa se toestand kritiek, maar stabiel. “Hy het twee armbreuke, sy pelvis is gebreek, sy heup is uit die potjie verplaas en die potjie is gekraak, en dan is sy een nier geperforeer. Hy was vanoggend in die operasiesaal om al die wonde skoon te maak. Nou wag die dokters dat die swellings sak voordat hulle nog operasies uitvoer en verdere skade kan vasstel.”

Hy sê die ongeluk was op die R369 tussen Orania en Hopetown toe sy pa se Toyota Land Cruiser in ’n botsing betrokke was met ’n vragmotor wat erts vervoer. Hy het groot lof vir die nooddienste van Orania en ander hulpverleners soos die Suid-Afrikaanse Polisiediens van Hopetown. “Die gemeenskappe het hande gevat en almal het gehelp om die situasie te hanteer.”

Kruger sterk aan in die intensiewesorg-eenheid van die Xhariep-Mediclinic in Kimberley.

Dissie, sy vrou, Esmien, en hul seun, Derius, bedryf die Kambro-boerdery by Orania aan die Noord-Kaapse kant van die Oranjerivier. Hulle verbou onder meer mielies, koring en sojabone onder besproeiing. Dissie is ’n voormalige hoofbestuurder van Graan SA
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.05
+0.1%
Rand - Pond
19.25
+0.4%
Rand - Euro
17.29
+0.5%
Rand - Aus dollar
11.60
+0.7%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,629.96
+0.5%
Silwer
18.39
+0.2%
Palladium
2,099.00
+2.7%
Platinum
852.50
-0.1%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,621
+0.6%
Alle aandele
64,026
+0.6%
Hulpbronne 10
56,997
+1.4%
Industriële 25
79,272
-0.3%
Finansiële 15
14,209
+1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Boer soek boerin
Ek is 'n aangename persoon. Hou van mense. Lief vir diere en die natuur. Goeie humorsin. Ek is finansieël stabiel.
Lag en leef
Ek is n liefdevolle mens en sien die positiewe altyd in mense. Die lewe is te kort om ongelukkig te wees.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot