AFGRI
BEAN
27 Sep
-
9634
0,00
CORN
27 Sep
-
4759
-49,00
SOYA
27 Sep
-
9430
52,00
SUNS
27 Sep
-
9871
-97,00
WEAT
27 Sep
-
7065
7,00
WMAZ
27 Sep
-
4842
-24,00
YMAZ
27 Sep
-
4777
-21,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Voormalige ANC-LP op sy plaas vermoor

Een van die mees uitgesproke ANC-LP’s wat die Parlement se landbouportefeuljekomitee al gehad het, mnr. David Dlali, is op sy plaas by Matatiele in die Oos-Kaap vermoor.

Die 52-jarige Dlali was ’n lid van die Parlement van 2001 tot 2009. Hy het op verskeie portefeuljekomitees gedien, insluitend die een vir landbou en grondsake.

Dit is hier waar sy passie vir die landbou sterk na vore gekom het en hy die destydse Departement van Landbou en Grondsake gereeld oor die kole gehaal het oor swak dienslewering.

Ná die 2009-verkiesing het hy by die Ministerie vir Vroue, Kinders en Mense met Gestremdhede aangesluit as spesiale adviseur vir die minister, me. Lulu Xingwana.Xingwana was die voorganger van me. Tina Joemat-Pettersson, Minister van Landbou, Bosbou en Visserye. Dlali het met beeste en skape op die plaas geboer.

Talentvol
Die Kantoor van die ANC-hoofsweep het luidens ’n verklaring gesê dat hy’n talentvolle kader en merkwaardige strateeg was.

Intussen het die TLU SA aangedui dat daar vanjaar reeds 18 boere in 53 aanvalle op plase vermoor is.
Volgens die organisasie bring dit die algehele plaasmoordsyfer sedert 1990 op 1 569 te staan. Die TLU SA sê hy het reeds suksesvolle bekendmakingsaksies oor plaasmoorde plaaslik en internasionaal bekend gestel.

Sy internasionale bewusmakingsveldtog gaan onverpoos voort, met verskeie inisiatiewe wat tans beplan word.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.00
+0.4%
Rand - Pond
19.46
-0.7%
Rand - Euro
17.30
+0.4%
Rand - Aus dollar
11.66
+0.1%
Rand - Jen
0.12
+0.3%
Goud
1,633.19
+0.7%
Silwer
18.58
+1.2%
Palladium
2,049.00
+0.3%
Platinum
859.50
+0.8%
Brent-ruolie
84.06
-2.5%
Top-40
57,241
-0.1%
Alle aandele
63,592
-0.1%
Hulpbronne 10
55,982
-0.4%
Industriële 25
79,386
-0.2%
Finansiële 15
14,050
+0.5%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
"Kom ons skryf ons eie roman."
Ek is n baie positiewe mens met n hart van goud. Ek het n passie vir mense en hou daarvan om nuwe mense te ontmoet. Ek staan uit vir wat ek in glo. Ek geniet die buitelig lewe ....
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot