AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9356
0,00
CORN
30 Sep
-
4788
0,00
SOYA
30 Sep
-
9237
0,00
SUNS
30 Sep
-
10015
0,00
WEAT
30 Sep
-
7120
0,00
WMAZ
30 Sep
-
4818
0,00
YMAZ
30 Sep
-
4760
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
6,51
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
6,49
Beeste A2/3
23 Sep
-
61,35
1,18
Beeste AB2/3
23 Sep
-
57,52
-0,90
Beeste B2/3
23 Sep
-
54,36
-0,62
Beeste C2/3
23 Sep
-
49,33
-0,16
Bevrore Hoender
23 Sep
-
31,03
-0,42
Bokkies (onder 30 kg)
23 Sep
-
57,41
-12,27
Bokooie
23 Sep
-
42,5
-8,01
Groot (meer as 40 kg)
23 Sep
-
38,24
-2,32
Hoender (IQF)
23 Sep
-
29,75
-0,04
Medium (30-40kg)
23 Sep
-
43,05
-10,82
Pork Average
23 Sep
-
27,56
-0,96
Poultry Average
23 Sep
-
31,18
-0,26
Skaap A2/3
23 Sep
-
92,76
0,71
Skaap AB2/3
23 Sep
-
83,09
1,25
Skaap B2/3
23 Sep
-
79,11
2,51
Skaap C2/3
23 Sep
-
74,59
1,26
Speenkalf
23 Sep
-
38,25
-0,40
Spekvarke
23 Sep
-
28,73
-0,85
Stoorlammers
23 Sep
-
42,92
0,48
Varkwors
23 Sep
-
22,57
-0,30
Vars Hoender
23 Sep
-
32,75
-0,34
Vleisvarke
23 Sep
-
27,45
-0,93

Voorsorgfonds vir plaaswerkers gevra

Ontevredenheid onder werkers in die Hexrivier-vallei is beklemtoon tydens ’n vergadering van die Departement van Arbeid.

Die ontevredenheid onder werkers in die Hexrivier-vallei is beklemtoon tydens ’n vergadering van die Departement van Arbeid wat Woensdag op De Doorns plaasgevind het. Werkers het dit duidelik gemaak dat hulle nie tevrede is met ’n minimum loon van minder as R150 nie. Hulle het ook gesê die Departement van Arbeid moet ’n voorsorgfonds vir hulle stig wat kan dien as pensioen wanneer hulle aftree.
 
Mnr. Titus Mtsweni, verteenwoordiger van die Departement van Arbeid, sê egter die vergadering op De Doorns was ’n sukses en dat die departement nou ’n goeie idee het van wat die werkers se behoeftes is. Mtsweni sê ook die Departement van Arbeid is amper gereed om voorstelle oor die minimum loon aan me. Mildred Oliphant, Minister van Arbeid, te maak.
 
“Wat ons by plaaswerkers hier op De Doorns en op ander dorpe hoor, is dat hulle beslis R150 per dag as die minimum loon wil hê,” sê hy. Hy sê dat alle bydraes van die verskillende rolspelers in ag geneem gaan word sodat Oliphant die minimum loon regverdig kan aanpas.
 
Verder vra plaaswerkers dat ’n nasionale voorsorgfonds vir hulle gestig moet word. Mtsweni sê dat Oliphant reeds in 2010 kennis geneem het van die behoefte vir so ’n fonds en daar is planne om dit binnekort op die been te bring.

’n Tender-dokument moet nog saamgestel word om ’n diensverskaffer vir die fonds aan te stel. Volgens Mtsweni is ’n taakspan aangestel om dié saak te  ondersoek. Hy sê die departement verwag om met die projek voort te gaan sodra die kwessie oor die minimum loon opgelos is.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.09
-0.8%
Rand - Pond
20.21
-0.2%
Rand - Euro
17.74
-0.1%
Rand - Aus dollar
11.59
-0.3%
Rand - Jen
0.13
-0.1%
Goud
1,660.90
0.0%
Silwer
19.03
0.0%
Palladium
2,166.50
0.0%
Platinum
864.50
0.0%
Brent-ruolie
85.14
-2.4%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Dont do today what u can do tomorrow
Stap die myl Aandagafleibaar Wil nog leer kitesurf Mal oor golf en seil Gee mekaar spasie Friend for life Never doublecross
Let's write our journey together
I am a happy and outgoing person. Have a passion for animals and nature. I love to travel and discover new things. Love to have fun and and enjoy life in general. I think my...
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot