AFGRI
BEAN
07 Des
-
9350
0,00
CORN
07 Des
-
4415
0,00
SOYA
07 Des
-
10510
0,00
SUNS
07 Des
-
10700
0,00
WEAT
07 Des
-
6654
0,00
WMAZ
07 Des
-
4924
0,00
YMAZ
07 Des
-
4770
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
25 Nov
-
161,43
8,93
Ave Wool - RWS
25 Nov
-
165,08
7,23
Beeste A2/3
25 Nov
-
59,74
-0,14
Beeste AB2/3
25 Nov
-
55,92
-2,28
Beeste B2/3
25 Nov
-
51,94
-0,63
Beeste C2/3
25 Nov
-
49,11
-0,63
Bevrore Hoender
25 Nov
-
32,3
0,32
Bokkies (onder 30 kg)
25 Nov
-
59,57
0,15
Bokooie
25 Nov
-
42,28
3,18
Groot (meer as 40 kg)
25 Nov
-
43,87
-0,26
Hoender (IQF)
25 Nov
-
31,5
0,18
Medium (30-40kg)
25 Nov
-
60,31
5,18
Pork Average
25 Nov
-
36,15
-0,47
Poultry Average
25 Nov
-
32,51
0,25
Skaap A2/3
25 Nov
-
91,99
-0,90
Skaap AB2/3
25 Nov
-
77,48
-0,41
Skaap B2/3
25 Nov
-
74,46
1,06
Skaap C2/3
25 Nov
-
70,17
0,20
Speenkalf
25 Nov
-
36,89
-0,04
Spekvarke
25 Nov
-
36,25
-0,10
Stoorlammers
25 Nov
-
40,69
0,18
Varkwors
25 Nov
-
28,46
-0,82
Vars Hoender
25 Nov
-
33,73
0,26
Vleisvarke
25 Nov
-
36,02
-0,69

Voorste boer staak melkery

Een van Suid-Afrika se topmelkboere het sy melkboerdery tot niet gemaak.

Een van Suid-Afrika se topmelkboere het sy melkboerdery tot niet gemaak.

Mnr. David Crookes, ’n voormalige Meestersuiwelboer van die Jaar (2006), het einde Maart besluit om sy melkery op Platrand, Standerton, te laat vaar. Sy skaapboerdery sal voortaan voorrang geniet.

“Dit is bloot nie meer ekonomies vatbaar om te melk nie. Melkboere het geen bedingingsmag nie. Ek boer ook met beeste en skape en in dié sektore kan boere minstens onderhandel,” sê Crookes.

Melkboere moet met kontrakte van drie maande tevrede wees en die melkprys aanvaar wat groot melkkopers aanbied, sê Crookes.

Groot melkboere wat kan saamstaan en melk in ’n tenkwa na melkkopers stuur, het wel bedingingsmag.

'Nie genoeg bedingingsmag'

Selfs die 4 500 liter wat Crookes per dag gemelk het, was nie genoeg om hom dieselfde bedingingsmag as groot melkboere te gee nie. “Teen einde verlede jaar het ek so R2,56/liter gekry, terwyl dit my omtrent R3/liter gekos het om te melk.”

“Daar kom ’n stadium dat ’n mens moeg is vir baklei. Selfs al kon ek R3,20/liter verdien, sou ek nog kon voortgaan.”

Crookes waarsku dat ander boere ook kan uitboer indien iets nie gedoen word nie. “Ek was nou die dag in ’n supermark en kon nie ’n enkele kilogram Suid-Afrikaanse botter vind nie. Dit was als Britse en Ierse botter en verder net margarien.”

Lees meer in Landbouweekblad van 24 Junie 2011

17 Junie 2011

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.16
+1.0%
Rand - Pond
20.95
+0.4%
Rand - Euro
18.03
+0.7%
Rand - Aus dollar
11.54
+0.5%
Rand - Jen
0.13
+0.6%
Goud
1,787.50
+0.9%
Silwer
22.73
+2.4%
Palladium
1,854.00
+0.2%
Platinum
1,007.50
+1.7%
Brent-ruolie
79.35
-4.2%
Top-40
67,863
-0.8%
Alle aandele
74,011
-0.7%
Hulpbronne 10
73,204
-1.1%
Industriële 25
90,783
-0.7%
Finansiële 15
15,619
-0.8%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
lewensmaat
Eks eerlik opreg weet wat ek wil he in die lewe hardwerkend en sal n goeie vriend wees. Eks rustig netjies en sal my vriendin op die hande dra. Hou niks van argumente nie wil...
Kom ons geniet die lewe
Ek is n baie liefdevolle vrou Hou van stap tennis speel. Bak en brou graag, verf doen allerhande kreatiewe goed Hou van uithaal. Mal oor die see Eenvrou man .
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot