AFGRI
BEAN
24 Mrt
-
9660
0,00
CORN
24 Mrt
-
4531
0,00
SOYA
24 Mrt
-
8206
0,00
SUNS
24 Mrt
-
9348
0,00
WEAT
24 Mrt
-
6461
0,00
WMAZ
24 Mrt
-
3893
0,00
YMAZ
24 Mrt
-
3996
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
10 Mrt
-
171,8
0,00
Ave Wool - RWS
10 Mrt
-
185,09
0,00
Beeste A2/3
10 Mrt
-
54,09
-0,11
Beeste AB2/3
10 Mrt
-
52,37
-0,58
Beeste B2/3
10 Mrt
-
49,71
0,11
Beeste C2/3
10 Mrt
-
48,2
-0,33
Bevrore Hoender
10 Mrt
-
33,07
0,10
Bokkies (onder 30 kg)
10 Mrt
-
47,59
-0,54
Bokooie
10 Mrt
-
35,3
-1,14
Groot (meer as 40 kg)
10 Mrt
-
37,88
1,68
Hoender (IQF)
10 Mrt
-
32,24
0,03
Medium (30-40kg)
10 Mrt
-
42,34
-2,27
Pork Average
10 Mrt
-
33,17
1,14
Poultry Average
10 Mrt
-
33,05
0,06
Skaap A2/3
10 Mrt
-
85,28
2,47
Skaap AB2/3
10 Mrt
-
82,03
0,96
Skaap B2/3
10 Mrt
-
66,9
-2,58
Skaap C2/3
10 Mrt
-
63,53
1,95
Speenkalf
10 Mrt
-
33,23
-0,88
Spekvarke
10 Mrt
-
34,32
0,27
Stoorlammers
10 Mrt
-
38,83
-0,15
Varkwors
10 Mrt
-
26,35
0,98
Vars Hoender
10 Mrt
-
33,85
0,06
Vleisvarke
10 Mrt
-
33,05
1,29
Deel

Voorste tegnologie by Agritech in Israel

Israel bly maar een van die voorste lande vir die ontwikkeling van tegnologie vir die landbou.

Israel, wat weens skaars natuurlike hulpbronne genoodsaak was om suksesvolle metodes, tegnologie en produkte te ontwikkel, speel in April gasheer vir die negentiende Agritech-ekspo – ’n belangrike toonvenster vir internasionale landboutegnologie.

Die ekspo sal veral op ná-oespraktyke fokus. Israel word as wêreldleier in die veld van landboutegnologie beskou en Agritech, wat elke drie jaar plaasvind, bied ’n blik op dié fassinerende bedryf. Honderde voorbeelde van Israeliese ontwikkelings en tegnologie sal te sien wees. Dit sluit in kweekhuise, besproeiing, waterbestuur en suiwelboerdery.

“Israel se strewe om meer te produseer met minder hulpbronne het gelei tot ’n kleiner arbeidsmag, ons gebruik minder grond en meer as die helfte minder water, maar ons produseer drie tot vier keer meer kos. Hoe doen ons dit? Met tegnologie, natuurlik. Ons moet skep en innoveer om nuwe hulpbronne en tegnologie te ontwikkel,” het Gilad Peled van die land se uitvoer-instituut oor dié klein, waterarm landjie in die Midde-Ooste aan ’n groep internasionale joernaliste gesê.

Volgens Dani Meiri, algemene bestuurder van Agritech NPO, is daar verreikende ekonomiese en klimaatsveranderinge in die landboubedryf wat ’n invloed op gewasproduksie en die waarde van ’n oes het.

“Dit noodsaak ons om in na-oes-stelsels te belê. Die stelsels is nogal divers, en ons wil ’n platform skep om hierdie metodes en prosesse ten toon te stel. Ons gaan meer uitstallers hê wat in na-oes en voedselverwerking spesialiseer en ons bied ook ’n konferensie met internasionale sprekers en werkwinkels hieroor aan.

Agritech 2015 vind 28-30 April by die handelskou- en konvensiesentrum in Tel Aviv plaas. Vir meer inligting, besoek www.agritech.org.il

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
heading
description
username
Wys Kommentaar ()
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.17
-0.5%
Rand - Pond
22.22
+0.0%
Rand - Euro
19.59
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.09
-0.1%
Rand - Jen
0.14
+0.0%
Platinum
976.84
0.0%
Palladium
1,415.66
0.0%
Goud
1,978.67
0.0%
Silwer
23.23
0.0%
Brent-ruolie
74.99
-1.2%
Top-40
69,181
-1.3%
Alle aandele
74,695
-1.2%
Hulpbronne 10
64,294
-1.4%
Industriële 25
101,619
-1.0%
Finansiële 15
15,178
-1.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Opsoek na mevrou reg
Ek soek iemand om mee te deel en cuddle liefdevol en sosiaal wil wees saam my en saam my will groei
Leef jou lewe volheid.. Almal verdien geluk en liefde
Ek is vriendlik en spontane mens. Geniet die lewe volheid. Kamp visvang en natuur. Animal lover. Caring and loving-kindness. Hou van kos maak en bak ook.
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot