AFGRI
BEAN
28 Jan
-
9479
0,00
CORN
28 Jan
-
4568
0,00
SOYA
28 Jan
-
9642
0,00
SUNS
28 Jan
-
12400
0,00
WEAT
28 Jan
-
6515
0,00
WMAZ
28 Jan
-
4619
0,00
YMAZ
28 Jan
-
4643
0,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
13 Jan
-
165,67
-5,22
Ave Wool - RWS
13 Jan
-
175,15
-6,74
Beeste A2/3
13 Jan
-
64,12
5,40
Beeste AB2/3
13 Jan
-
59,8
1,44
Beeste B2/3
13 Jan
-
57,21
0,35
Beeste C2/3
13 Jan
-
52,71
0,17
Bevrore Hoender
13 Jan
-
33,17
1,42
Bokkies (onder 30 kg)
13 Jan
-
75,67
12,02
Bokooie
13 Jan
-
40,83
0,59
Groot (meer as 40 kg)
13 Jan
-
42,36
1,26
Hoender (IQF)
13 Jan
-
32,28
-0,54
Medium (30-40kg)
13 Jan
-
55,83
-0,83
Pork Average
13 Jan
-
37,48
0,43
Poultry Average
13 Jan
-
33,08
0,70
Skaap A2/3
13 Jan
-
91,6
4,46
Skaap AB2/3
13 Jan
-
86,27
5,49
Skaap B2/3
13 Jan
-
72,61
2,48
Skaap C2/3
13 Jan
-
67,45
1,67
Speenkalf
13 Jan
-
37,35
0,51
Spekvarke
13 Jan
-
38,76
0,27
Stoorlammers
13 Jan
-
38
-0,71
Varkwors
13 Jan
-
30,29
0,52
Vars Hoender
13 Jan
-
33,79
1,22
Vleisvarke
13 Jan
-
37,37
0,47

'Voorstelle oor grond herinner aan Zim'

Agri SA besin deurlopend oor volhoubare grondhervorming en distansieer hom van beskuldigings dat hy dit nie wil ondersteun nie.

“Voorstelle oor die verpligte afstaan van 50% van landbougrond deur boere aan plaaswerkers soos deur die Minister van Landelike Ontwikkeling en Grondhervorming, mnr. Gugile Nkwinti verwoord, toon eienskappe van wat in Zimbabwe gebeur het,” sê Johannes Möller, president van Agri SA, in 'n persverklaring.

“Die negatiewe resultate van so ’n benadering sal nie as onvoorsien afgemaak kan word nie; die bewyse hiervan blyk duidelik uit 'n wankelende ekonomie en gebrekkige voedselsituasie in ons noordelike buurstaat,” sê Möller.

Volgens Möller sal Agri SA nie beskuldigings aanvaar dat die organisasie nie bereid is om grondhervorming te ondersteun nie. “Beleidsverwarring soos duidelik blyk uit  ongekoördineerde owerheidsbenaderings kan egter kwalik ’n nasionaal ooreengekome plan of planne oplewer,” sê Möller.

Oor die afgelope vyf jaar is daar met soveel voorstelle na vore gekom dat die formulering van sinvolle planne basies onmoontlik was, byvoorbeeld, die heropening van die restitusieproses wat reeds 'n bewese rekord van mislukking gehad het; die voorstelle oor die versterking van relatiewe regte van plaaswerkers waarvolgens 'n aandeel in grond effektief sonder vergoeding afgestaan moet word; voorstelle in die Nasionale Ontwikkelingsplan waarvolgens 20% van grond in 'n bepaalde distrik deur 'n bydrae van boere bekom kan word; suggesties van grondplafonne; artikel 25 van die grondwet wat onteiening teen vergoeding laer as markwaarde moontlik maak; en die verklaarde owerheidsbeleid waarvolgens die gewillige koper, gewillige verkoper-bedeling nie meer geldig is nie.

“Dit neem nie die feit weg dat individuele boere reeds by grondhervormingsaksies betrokke is, of dat bedryfsorganisasies op ’n verskeidenheid van terreine betrokke is nie. Agri SA besin deurlopend oor volhoubare grondhervorming wat ekonomies lewensvatbaar is en is bereid om saam met die minister en die departement by herhaling alle moontlike opsies te ondersoek,” sê Möller.

Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons nuwe webwerf vir geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in LBW én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
17.23
-0.2%
Rand - Pond
21.34
-0.2%
Rand - Euro
18.73
-0.2%
Rand - Aus dollar
12.23
-0.1%
Rand - Jen
0.13
-0.2%
Platinum
1,012.08
0.0%
Palladium
1,618.86
0.0%
Goud
1,928.39
0.0%
Silwer
23.60
0.0%
Brent-ruolie
86.66
-0.9%
Top-40
74,766
+0.4%
Alle aandele
80,791
+0.4%
Hulpbronne 10
77,871
-0.4%
Industriële 25
103,872
+0.7%
Finansiële 15
16,281
+0.6%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Kom ons begin oor
Wat skryf ek nou hier? Leer my eerder ken besluit self. Ek is wel n omgee mens en hou van bederf.
Plain Jane
Oor die onnodige drama, wil net die lewe geniet. Goeie hart en weet wat ek uit die lewe wil he 😊
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot