AFGRI
BEAN
30 Sep
-
9390
34,00
CORN
30 Sep
-
4810
22,00
SOYA
30 Sep
-
9520
128,00
SUNS
30 Sep
-
10240
35,00
WEAT
30 Sep
-
7115
15,00
WMAZ
30 Sep
-
4926
34,00
YMAZ
30 Sep
-
4839
46,00
AMT
Ave Wool - Non RWS
16 Sep
-
166,31
0,00
Ave Wool - RWS
16 Sep
-
174,76
0,00
Beeste A2/3
16 Sep
-
60,68
-0,67
Beeste AB2/3
16 Sep
-
56,6
-0,92
Beeste B2/3
16 Sep
-
52,85
-1,51
Beeste C2/3
16 Sep
-
50,84
1,51
Bevrore Hoender
16 Sep
-
31,02
-0,01
Bokkies (onder 30 kg)
16 Sep
-
75,48
18,07
Bokooie
16 Sep
-
45,78
3,28
Groot (meer as 40 kg)
16 Sep
-
44,01
5,77
Hoender (IQF)
16 Sep
-
30,23
0,48
Medium (30-40kg)
16 Sep
-
53,08
10,03
Pork Average
16 Sep
-
27,22
-0,34
Poultry Average
16 Sep
-
31,03
-0,15
Skaap A2/3
16 Sep
-
95,57
2,81
Skaap AB2/3
16 Sep
-
86
2,91
Skaap B2/3
16 Sep
-
79,77
0,66
Skaap C2/3
16 Sep
-
75,06
0,47
Speenkalf
16 Sep
-
37,59
-0,66
Spekvarke
16 Sep
-
27,98
-0,75
Stoorlammers
16 Sep
-
43,3
0,38
Varkwors
16 Sep
-
22,4
-0,17
Vars Hoender
16 Sep
-
31,83
-0,92
Vleisvarke
16 Sep
-
27,17
-0,28

Vooruitsig vir melkbedryf lyk goed

Die bestendige plaaslike vraag en laer as verwagte innames, asook bykomende uitvoer wat druk op die melkbedryf plaas, sal tot hoër melkpryse volgende jaar lei. Die buitengewone lae internasionale melkprodukpryse behoort vroeg in 2003 om te swaai. Dié verbetering is nodig om 'n aanvaarbare roumelkprysverhoging vir lede te verseker.

Mnr. Robert Wesseloo, uitvoerende hoof van NCD, skryf in die jongste uitgawe van die maatskappy se tydskrif Forum die bedryf het die huidige lae melkvloei onder beheer. Voorrade wat van die somerseisoen oorgedra is, asook die invoer van melkprodukte, verseker dat die mark ten volle voorsien word.

Die lae wêreldpryse van afgeroomde melkpoeier en botter en die sterker rand stel die bedryf in staat om melkprodukte teen mededingende pryse in te voer. Die plaaslike beskikbaarheid van melk sou heelwat beter gewees het as die uitvoer van kaas na die Europese Unie nie gerealiseer het nie, het mnr. Wesseloo gesê.

In die jongste uitgawe van DairyMail, tydskrif van die Melkprodusente-organisasie (MPO), skryf mnr. Wesseloo dat hy enige maatreël sal tref om NCD en sy boere se markte te beskerm, al beteken dit dat produkte tydelik ingevoer moet word.

"Die huidige melktekort is ietwat van 'n kopseer vir die bedryf. Dit word hoofsaaklik veroorsaak deur spelers in die mark wat nie die vermoë het om genoeg te voorsien nie. Dit dwing enige verantwoordelike melkmaatskappy om dié probleem aan te pak," het hy gesê. "As ander spelers ondervoorsien, kan NCD nie stilsit en niks doen nie. Ons weier om niks te doen nie. Ons het 'n verantwoordelikheid teenoor ons boere en teenoor die bedryf. Daarom voer ons tans melkprodukte in om die tussentydse wanbalanse reg te stel."

Hy het voorts daarop gewys dat dit nie anders gaan wees in tye van oorskot nie. "NCD/Clover het die vermoë en wil om bestendigheid in die mark te bewerkstellig. Dit is nie net om die winsgewendheid van NCD/Clover te verseker nie, maar ook om die ongunstige uitwerking wat dit op NCD-lede kon gehad het en derhalwe ander melkboere kan beïnvloed, tot die minimum te beperk," het mnr. Wesseloo gesê.

"Ons lees die mark, kyk na ons boere se voordeel op lang termyn, sorg vir bestendigheid in die bedryf en ons probeer om 'n winsgewende Clover/NCD te verseker," het hy bygevoeg.

19 Julie 2002
Boer vooruit met ’n Landbou.com-intekening
Teken in op Landbou.com teen R149 per maand en kry toegang tot gehalte-joernalistiek, alle landboutydskrifte, Landbouweekliks-episodes, boeke en baie meer.
Teken in
Smalls

Besoek ons geklassifiseerde advertensies en plaas jou advertensie in Landbouweekblad én aanlyn. Vind ook vinnig en maklik die produk waarna jy soek!

Sien meer
Rand - Dollar
18.10
-0.8%
Rand - Pond
20.19
-1.2%
Rand - Euro
17.73
-0.7%
Rand - Aus dollar
11.57
+0.8%
Rand - Jen
0.13
-0.6%
Goud
1,660.96
+0.0%
Silwer
19.00
+1.0%
Palladium
2,167.50
-1.7%
Platinum
863.50
-0.5%
Brent-ruolie
88.49
-0.9%
Top-40
57,390
+0.8%
Alle aandele
63,726
+0.7%
Hulpbronne 10
60,230
+0.7%
Industriële 25
77,400
+0.8%
Finansiële 15
13,796
+0.7%
Alle JSE-data is met minstens 15 minute vertraag Iress logo
Besoek ons winkel!

Besoek die LBW-winkel en koop verskillende produkte soos boeke, tydskrifte, klere en meer.

Besoek LBW-winkel
Opsitkers
Ek is opsoek na my beste vriend daar buite wat ook lief is vir haar self en vir mense,
Ek is n men's se men's, ek is lief vir lag en nog lag, ek is ook n Godvreesende man, maar ook lief om te gee in God se wil, ek is lief vir mense en hulle dinge, kook,...
Enkel mamma van n pragtige 4 jaar oue dogtertjie... Nie opsoek na iemand wat net wil games speel nie
Eks n baie eerlike en opregte mens hou nie daarvan as mense oor my loop nie. Ek se wat ek dink en voel draai nie doekies om nie. Eks wel op my plek En het n sagte hart
Vind jou perfekte maat nou!
Ek is 'n:
Op soek na:
Ouderdomsgroep: tot